Tweerivier Metodiste Laerskool

Tweerivier Metodiste Laerskool Tweerivier Metodiste laerskool is n skool gele in die kamiesberg ini Noord-kaap.. Die skool/kerk is

Hierdie skool is uniek... Tweerivier Met L/skool is skool vir almal... Hier is leer en onderrig doeldrefend.. Ons leuse is KENNIS IS LIG.... ONS SKOOL IS BAIE KLEIN MAAR GETREIN MET VELE DINGE....

17/03/2026
Baie geluk aan ons Skoolhoof  met haar verjaarsdag. alle Seënwense en genade vir u.mooi dag aan u
16/03/2026

Baie geluk aan ons Skoolhoof met haar verjaarsdag. alle Seënwense en genade vir u.
mooi dag aan u

Ons het op 26 November 2025 ons GGG en Wêreld Vigsdag gevier.Dit was n geseënde en wonderlike geleentheid gewees. Ons Sp...
27/11/2025

Ons het op 26 November 2025 ons GGG en Wêreld Vigsdag gevier.
Dit was n geseënde en wonderlike geleentheid gewees.
Ons Sprekers het ook hulle kant mooi gebring.
Dankie aan Mnr Marvin Farmer, Me Sonia Brandt en Me M Lott van Department Weslyn van Garies. Ook aan Kst DH Links en Kst J Matroos Kamieskroon SAPD.
Ons wil ook Baie dankie se aan ons assistante vir hulle pragtige bydrae tot hierdie geleentheid.
Baie dankie aan die gemeenskap vir julle se teenwoordigheid.

Ons Assistante ondersteun Gender Based Violence 💜  💜 💜
17/11/2025

Ons Assistante ondersteun Gender Based Violence
💜 💜 💜

12/11/2025
Nasionale Bassedag.Bossday.Baie Geluk Juff D Waldeck.Ystervrou
16/10/2025

Nasionale Bassedag.
Bossday.

Baie Geluk Juff D Waldeck.
Ystervrou

Ons as Skool ondersteun Breast 🎀 Cancer Month.
15/10/2025

Ons as Skool ondersteun Breast 🎀 Cancer Month.

Address

Skoolstraatno 1 Tweerivier
Garies
8223

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00

Telephone

+27649851253

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tweerivier Metodiste Laerskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category