Klaskameraad

Klaskameraad ’n Tuiste vir onderwysers en tuisskoolouers! Volg ons vir ondersteuning op elke tree van die leerpad πŸŽ’πŸ

08/09/2026

Vandag vier ons WΓͺreldgeletterdheidsdag saam met Tippie en die ATKV.

08/09/2026

Gelukkige Geletterdheidsdag, liewe lesers! πŸ‘

En met hierdie spesiale dag, nooi Tippie jong skrywers uit om hul verbeelding en liefde vir stories met ons te deel!

ℹ️ Vir meer inligting, gaan loer gerus op ons webtuiste by: https://loom.ly/WrqXz7c

07/09/2026

Lyk iemand in hierdie video vir julle bekend? πŸ˜‰

07/09/2026

School can bring a whole mix of emotions. Excitement, uncertainty, nerves and even a few butterflies in the tummy. πŸ“–

This is why Luna’s Journey is such a lovely fit for your Grade 4 and 5 classroom!

Through Luna’s story, learners can explore kindness, courage, resilience and the importance of speaking up for yourself. It’s a great way to open conversations about dealing with new experiences, navigating difficult situations and having the courage to face challenges.

πŸ“Ή Find out what author Shareez Bagaria has to say about her book!

Congratulations to these lucky teachers  πŸŽ‰πŸ“šWe hope these books give you a little inspiration as you plan for your 2027 c...
04/09/2026

Congratulations to these lucky teachers πŸŽ‰πŸ“š

We hope these books give you a little inspiration as you plan for your 2027 classroom, and perhaps even help you find the perfect next read for your learners.

Please send us a direct message with your contact details and delivery adress..

Happy reading! πŸ’›

Graad 9- tot 10-onderwysers πŸ“ΉAnnerle Barnard Skrywer/Author gesels oor Donkerster as klasleesboek!πŸ“– Studiegids beskikbaa...
03/09/2026

Graad 9- tot 10-onderwysers πŸ“Ή

Annerle Barnard Skrywer/Author gesels oor Donkerster as klasleesboek!
πŸ“– Studiegids beskikbaar
⭐️ Gratis aktiwiteit beskikbaar in die kommentaarboksie
πŸ“Œ Temas wat saak maak: Wildbewaring, kuberboeliery, angs en soeke na eie waarde

πŸ‘€ Kyk die video hier: https://loom.ly/NtLKZOg

DonkersterOuderdom: 15+Aantal bladsye: 240Carli Kirstein is 17 ...

27/08/2026

Meet the farmyard crew! πŸ„πŸ‘πŸ“

Nguni cattle and Boer goats, Boerboels and Basuto ponies, this book covers it all! (Sixty+ breeds on South African farms, to be precise πŸ˜‰)

πŸ›’ Perfect for little animal lovers under 7: https://loom.ly/UVo9RGg
Ook in Afrikaans beskikbaar! 😎

Wat gebeur by ons skole? 🏫Waar Fanie Viljoen is, is inspirasie, lekkerlag-oomblikke en hope pret! Dankie aan al die skol...
26/08/2026

Wat gebeur by ons skole? 🏫

Waar Fanie Viljoen is, is inspirasie, lekkerlag-oomblikke en hope pret! Dankie aan al die skole wat vir Fanie verwelkom het πŸŽ‰

25/08/2026

πŸ‘©β€πŸ« Hoekom sal Hannes Barnard se Grap G*t in die klaskamer werk?

Kom ons hoor wat hy te sΓͺ het!

πŸ“– Lees 'n gratis uittreksel: https://loom.ly/bpLqUDE
πŸ“Œ Grappies, avontuur, vriendskap en spanwerk
πŸ“• Geskik vir graad 5- tot 7-leerders

Graad 5- tot 7-onderwysers 🍎Die Ouma Mollie-reeks deur Fanie Viljoen word reeds in talle skole as klasleesboek gebruik, ...
24/08/2026

Graad 5- tot 7-onderwysers 🍎

Die Ouma Mollie-reeks deur Fanie Viljoen word reeds in talle skole as klasleesboek gebruik, en kinders is versot op hierdie komiese karakter!

πŸ“– Leesgidse beskikbaar
⭐️ Gratis aktiwiteit beskikbaar in die kommentaarboksie
πŸ“Œ Propvol humor, familiepret, geskik vir seuns Γ©n meisies

Address

Gardens

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klaskameraad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Klaskameraad:

Shortcuts

Share

Category