19/02/2020
Hoop al Cool Kidz ondersteuners en ouers is nog gesond en aan die gang.
Ek wil net sê ons verkoop op 06 Maart 2020 heerlike kerrie en rys vir slegs R40-00 'n bakkie. Ons gebruik beesvleis.
So as jy nie lus is om Vrydag kos te maak is u welkom om ons te ondersteun deur u bestelling vroegtydig te gee by 0607944886.
Geseënde dag verder vir jul almal.