07/09/2026
๐พ 3de Rondte Overberg Tennisproewe ๐พ
Ons Gansies het hul rakette behoorlik laat praat tydens die 3de rondte van die Overberg Tennisproewe! ๐พ๐๐
๐ Seuns o.12
๐ฅ Daniรซl de Villiers โ Wenner
๐พ Dogters o.12
4de โ Merli de Wet
5de โ Vera Long
6de โ Anneke du Preez
๐พ Dogters o.10
6de โ Isabelle de Villiers
Ons is baie trots op elkeen van julle! ๐
Julle harde werk, deursettingsvermoรซ en sportmanskap is โn inspirasie.
Die finale Overbergspan behoort in die komende week aangekondig te word. ๐ค
Baie geluk, Gansies! Ons hou duimvas! ๐๐