22/02/2025
Beste Ouers en Gansies-vriende
Ons is opgewonde om aan te kondig dat ons skool ‘n nuwe amptelike Facebook-blad het! 🎉
Die ou blad (Laerskool Gansbaai) sal nie meer gebruik word nie, en ons nooi julle almal uit om ons nuwe blad (Laerskool Gansbaai - Gansies) te like en follow sodat julle op hoogte kan bly van belangrike nuus, fotos en gebeure.
Help ons om die woord te versprei deur hierdie boodskap te deel met familie, vriende en almal wat ons skool ondersteun.
Dankie vir julle voortdurende ondersteuning! 💙🐥
Laerskool Gansbaai - Gansies
Saam groei ons, saam leer ons, saam wen ons!
https://www.facebook.com/share/1H1GZd1a1i/?mibextid=wwXIfr
Primary school