01/09/2026
Saterdag, 5 September 2026, kom ons by die sentrum bymekaar, om dankie te sê vir Oom Hennie se lewe. Ongelukkig is sitplek beperk. Indien u die funksie sou wou mee maak, laat asb.net vooraf weet. Baie dankie vir u begrip en ondersteuning in hierdie seer tyd. Tutor Annelize 0743334463