12/07/2015
Halo Almal, so hier is dit nou tyd vir ons 5 jaar reunie. Dit sal awesome wees om almal te sien en lekker op te vang. Stuur asb die inligting aan vir die mense met wie jy nog in kontak is.
Groetes...