01/09/2026
LAERSKOOL HOKKIE UITSPELE
2 de Span het aan die hokkie uitspele deelgeneem. Hulle wen Senekal 1-0 en eindig 5de in die liga. Baie geluk!
1ste Span speel teen Jordania. Eindtelling was 0-0. Na 'n 8 sec shootout verloor hulle 1-3 teen Jordania.
Dit was uitstekend hokkie. Hulle speel volgende week uit vir 3de en 4de plek.
Welgedaan hokkie meisies.