Fochville Laerskool

Fochville Laerskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Fochville Laerskool, School, 22 7th Street, Fochville.

04/09/2026

Geen Airlink-vliegtuie Saterdag bo die stadion nie? Geen probleem nie! Die springbokke het toe Laerskool Fochville gevra om oor die stadion te vlieg vir die wedstryd teen die All Blacks. Springboks, Maak seker julle kyk op! βœˆοΈπŸ‰πŸ’™

Welkom Lente! 🌻🌸Kom ons laat hierdie nuwe seisoen se vreugde blom! πŸ¦‹β˜€οΈLiefdeFochie Kleuterland 🩡
02/09/2026

Welkom Lente! 🌻🌸
Kom ons laat hierdie nuwe seisoen se vreugde blom! πŸ¦‹β˜€οΈ
Liefde
Fochie Kleuterland 🩡

02/09/2026

Baie geluk aan al ons atlete wat gekies is om die ACNW-span te verteenwoordig by die ASA Kampioenskappe wat op 5 September by Curro Hazeldean plaasvind. Baie sterkte aan elkeen van julle! πŸƒπŸ»πŸƒπŸ»β€β™€οΈ

02/09/2026

Vandag vier ons die meesterbreine en die regterhande van ons skool ! πŸ’β˜•
Gelukkige Sekretaresse dag aan al ons kantoor tannies ! ☎️ Dankie dat julle altyd die chaos in orde verander. ❀️

02/09/2026
02/09/2026

Dis uiteindelik Lente ! 🌸
Mag hierdie lente vir jou:
Nuwe energie bring: Soos die natuur ontwaak en alles weer lewe kry. πŸ’
Vars vreugde bring: Klein oomblikke van dankbaarheid in elke warm sonskynstraal. β˜€οΈ
Mooi herinneringe: Tyd om buite te wees, te ontspan en die nuwe seisoen voluit te geniet. πŸ›

Onthou om jou kuier-kamp vir ons Potjiekosdag te bespreek en te betaal!⏰ Beperkte plekke beskikbaar, so moenie te lank w...
01/09/2026

Onthou om jou kuier-kamp vir ons Potjiekosdag te bespreek en te betaal!

⏰ Beperkte plekke beskikbaar, so moenie te lank wag nie!

Daar is lekker pryse om te wen en 'n dag vol pret vir jonk en oud! πŸŽ‰πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦

Kom kuier saam en maak mooi herinneringe! πŸ’™πŸ’›

πŸ₯˜πŸ”₯ Dit is weer daardie tyd van die jaar! πŸ”₯πŸ₯˜

Laerskool Fochville se gewilde Potjiekosdag is om die draai!

πŸ“… Merk solank Saterdag, 12 September, in jou dagboek!

Maak gereed vir 'n dag vol heerlike potjiekos, lekker kuier en goeie geselskap. Bring die hele gesin saam en geniet 'n dag propvol pret!

πŸ’™πŸ’› Ons sien uit daarna om julle daar te verwelkom!

Baie geluk aan al ons Graad 1–3 maats wat uitstekend presteer het in die Afrikaanse afdeling by die Festival de Arte! πŸŒŸπŸ†...
01/09/2026

Baie geluk aan al ons Graad 1–3 maats wat uitstekend presteer het in die Afrikaanse afdeling by die Festival de Arte! πŸŒŸπŸ†

Ons is ongelooflik trots op julle! πŸ’™πŸ’›

Address

22 7th Street
Fochville
2515

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:30
Tuesday 07:00 - 14:30
Wednesday 07:00 - 14:30
Thursday 07:00 - 14:30
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27187712039

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fochville Laerskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category