Fochville/ Parys Moving kids Maths 4 Minors

Fochville/ Parys Moving kids Maths 4 Minors Moving kids se aanslag is sensories, takties en visueel. Leer vind plaas deur SPEL en te ontdek: die beste manier om wiskunde te begryp en te verstaan.

Fokus groepe:
18-maande - 2jaar
3jaar - 6jaar
Graad 1 - Graad 3

XOXO ❣
14/02/2023

XOXO ❣

25/01/2023

Moving Kids Maths For Minors is Wiskunde klasse vir ouderdomme 18 maande tot graad 6. 🐰

Ons fokus op elke kind se behoeftes en streef daarna om 'n stewige Wiskunde fondasie te bou.

Ons program is spesifiek geskryf vir Suid-Afrika se leerders en volg die riglyne wat deur CAPS vereis word.

WISKUNDE is LEKKER, veral as jou kind dit VERSTAAN en kan TOEPAS.

Moet nie langer wag nie! Skryf jou kind nou in en sien hoe hulle week tot week meer vertroue in hulself en hulle wiskunde vaardighede opbou.

Takke landwyd beskikbaar..

Registrasies is oop 🐰

Kontak Chané :078 116 7131
[email protected]

Welkom, Lente! Lente is in die lug⚘Hoop die Lente wat nader kruip maak sommer baie donker wolke helder. Geniet ń pragtig...
01/09/2022

Welkom, Lente!

Lente is in die lug⚘Hoop die Lente wat nader kruip maak sommer baie donker wolke helder. Geniet ń pragtige dag wat God ons gegee het.

🌼🌸🏵💮

09/08/2022
21/07/2022
Geniet die 3de kwartaal 🐰
19/07/2022

Geniet die 3de kwartaal 🐰

🐰 ENJOY YOUR EASTER WEEKEND 🐰1 little , 2 little, 3 little , 4 little, 5 little bunnies HOPPING INTO THE LONG WEEKEND ! ...
14/04/2022

🐰 ENJOY YOUR EASTER WEEKEND 🐰

1 little , 2 little, 3 little , 4 little, 5 little bunnies HOPPING INTO THE LONG WEEKEND !

See you again 19 April 2022 !

06/04/2022

📉 Wêreld wiskunde-dag 📉het verby gegaan gedurende skoolvakansie.

÷+ (23-03-2022) ×= Maar...

By Moving kids Maths for Minors word daar elke dag ń liefde gekweek vir WISKUNDE by leerders !!

Dit is werklik ongelooflik om groei te kan sien plaasvind en waar te kan neem by elke leerder 💙

Gelukkige wêreld wiskunde dag!!

Ons glo u is saam met ons opgewonde oor die nuwe kwartaal wat môre begin ! Ons kan nie wag om elke kleuter/kind weer te ...
04/04/2022

Ons glo u is saam met ons opgewonde oor die nuwe kwartaal wat môre begin ! Ons kan nie wag om elke kleuter/kind weer te sien en te leer deur gestruktureerde spel en ontdekking 🐰

♡ ń spesiale verwelkoming ook aan al ons nuwe maats en ouers wat nou deel is van die Moving Kids program.

♡ Ouers kan nog inskryf vir die 2de kwartaal.

Skryf in : https://m4mfochvilleenparys.kidsoft.co.za/enroll.asp

Vir meer inligting kontak:
Chané Peterson : 078 116 7131

17/03/2022

Maths through play!!!
Children learn at their best when playing no matter their age..
Lets play MORE with maths..

You are beautiful, smart, kind and so much more. You are enough and always will be.Happy Women's Day to all the incredib...
08/03/2022

You are beautiful, smart, kind and so much more. You are enough and always will be.

Happy Women's Day to all the incredible women 🌸 Shine on...

Be strong
Be independent
Be bold
Be passionate

Address

Fochville

Opening Hours

Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27781167131

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fochville/ Parys Moving kids Maths 4 Minors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Fochville/ Parys Moving kids Maths 4 Minors:

Shortcuts

Share

Category