Hoërskool Florida

Hoërskool Florida Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hoërskool Florida, High School, Louis Botha Drive, Florida.

Dag 2 van die JOK-Fees, pannekoek en pret dit loop soos stroop.
06/08/2024

Dag 2 van die JOK-Fees, pannekoek en pret dit loop soos stroop.

22/11/2022

Sam Dlamini is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in die Zone 5-Afrika kampioenskappe wat sal plaasvind in Malawi vanaf 2-12 Desember 2022. Baie geluk Sam

Ons sien uit vir JOKfees 2022! Ons het 'n amazing lineup hierdie jaar. Moet dit nie misloop nie.
25/07/2022

Ons sien uit vir JOKfees 2022! Ons het 'n amazing lineup hierdie jaar. Moet dit nie misloop nie.

Florida se 1ste rugby span wen die Goue Leeus Finaal met n skitterende oorwinning van 43-12 teen Randburg. Baie geluk Fl...
24/07/2022

Florida se 1ste rugby span wen die Goue Leeus Finaal met n skitterende oorwinning van 43-12 teen Randburg. Baie geluk Florries

23/07/2022

Die ondersteuning stroom in vir Florida se 1ste rugby span. Hulle speel vandag in die finaal van die Goue Leeus teen Randburg by Randfontein Rugby klub 16:50

22/07/2022

Florries se 1ste rugby span speel more in die Leeus Finaal teen Randburg by Randfontein Rugby klub 16:50. Baie sterkte aan die seuns en afrigters, ons weet dit sal goed gaan. Bring die 🏆 huis toe.

Mareli Theart (gr. 10) het drie brons en een silwer medalje verower op 16 Augustus 2019 vir Vroue Artistiese gimnastiek ...
20/08/2019

Mareli Theart (gr. 10) het drie brons en een silwer medalje verower op 16 Augustus 2019 vir Vroue Artistiese gimnastiek (Olimpies Intreevlak). Sy verower ʼn algehele derde plek in die Olimpies Intreevlak vir meisies 14 jaar en ouer. Baie geluk!

Mareli Theart (gr. 10) het drie brons en een silwer medalje verower op 16 Augustus 2019 vir Vroue Artistiese gimnastiek (Olimpies Intreevlak). Sy verower ʼn algehele derde plek in die Olimpies Intreevlak vir meisies 14 jaar en ouer. Baie geluk! Florries is trots op jou

06/08/2018

Address

Louis Botha Drive
Florida
1709

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Florida posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Florida:

Shortcuts

Share

Category