Haasbekkies Pre Primêre Skool

Haasbekkies Pre Primêre Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Haasbekkies Pre Primêre Skool, Nursery, Voortrekkerstraat, Ficksburg.

20/08/2026
n Warm Haasbekkies-verwelkoming aan Mev. Nicola Viljoen! 🌟Ons is ongelooflik opgewonde om aan te kondig dat Mev. Nicola ...
28/07/2026

n Warm Haasbekkies-verwelkoming aan Mev. Nicola Viljoen! 🌟
Ons is ongelooflik opgewonde om aan te kondig dat Mev. Nicola Viljoen binnekort by die Haasbekkies-span gaan aansluit as ons nuwe Graad R-onderwyseres én Skoolhoof! 📚✏️
Nicola het ’n diep passie vir onderrig en die ontwikkeling van jong maatjies. Met haar leiding en omgee weet ons sommer die toekoms van ons skool is in die mees veilige en goeie hande.
Ons wag momenteel vir haar amptelike aanstellingsbrief, en sodra dit afgehandel is, sluit sy amptelik by ons aan.
Baie welkom by die Haasbekkies-familie, Mev. Viljoen! Ons sien uit na 'n wonderlike nuwe hoofstuk saam met u.

A Warm Haasbekkies Welcome to Mrs. Nicola Viljoen! 🌟
We are thrilled to announce that Mrs. Nicola Viljoen will soon be joining the Haasbekkies team as our new Grade R Teacher and Principal! 📚✏️
Mrs. Viljoen is deeply passionate about teaching and nurturing young minds, and we know without a doubt that the future of our school is in wonderful hands.
We are currently awaiting her official appointment letter, and as soon as it is finalized, she will officially join us on this exciting journey.
Welcome to the Haasbekkies family, Mrs. Viljoen! We can’t wait for this bright new chapter together.

23/05/2026

Grade R's had lots of fun!!!

Haasbekkies hou Boeresport!Speel-speel leer ons om te deel, beurte te maak, te balanseer, te kruip, te spring en sommer ...
23/05/2026

Haasbekkies hou Boeresport!
Speel-speel leer ons om te deel, beurte te maak, te balanseer, te kruip, te spring en sommer baie pret te hê!

Ons innige meegevoel gaan uit na die familie, vriende, mede-leerders en onderwysers van Ficksburg Hoërskool met die afst...
18/05/2026

Ons innige meegevoel gaan uit na die familie, vriende, mede-leerders en onderwysers van Ficksburg Hoërskool met die afsterwe van Donavan Lottering.
Mag julle troos vind in mooi herinneringe, en mag krag en vrede julle dra deur hierdie moeilike tyd.
Van almal by Haasbekkies Pre-Primêr

Address

Voortrekkerstraat
Ficksburg
9730

Opening Hours

Monday 07:20 - 13:00
Tuesday 07:20 - 13:00
Wednesday 07:20 - 13:00
Thursday 07:20 - 13:00
Friday 07:20 - 12:00

Telephone

+27519333480

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Haasbekkies Pre Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Haasbekkies Pre Primêre Skool:

Shortcuts

Share

Category