05/11/2015
Jinne het die maatjies nie vir Tjokker geniet nie!! Daar was so hier en daar enetjie wat bietjie skrikkerig was vir hierdie groot hond. Die maatjies het lekker saam gesing, gedans en gelag. Die onderwysers het net so lekker deelgeneem. Danie Sonja vir 'n baie lekker oggend saam julle! (Fotos deur Lilyblue Photography)