28/08/2026
๐๐ฎ๐๐๐ฒ๐ป๐ด ๐ฆ๐ธ๐ฎ๐ฎ๐ธ๐ธ๐ฎ๐บ๐ฝ๐ถ๐ผ๐ฒ๐ป๐๐ธ๐ฎ๐ฝ!โ๏ธ
Vandag is 'n besonderse dag vir Laerskool Fairland! Sewe van ons leerders gaan Fairland by die Gauteng Skaakkampioenskap verteenwoordig. ๐
โ๏ธ Theodore Wessels
โ๏ธ Johannes Bester
โ๏ธ Arlo Meyer
โ๏ธ Johan Swart
โ๏ธ Jacques Heyns
โ๏ธ Willem Horn
โ๏ธ Neil Liebenberg
Baie geluk aan elkeen van julle met hierdie uitstekende prestasie. Julle harde werk, deursettingsvermoรซ en strategiese denke het hierdie geleentheid moontlik gemaak. Ons is ongelooflik trots op julle en wens julle alle sterkte toe vir die dag.
Maak elke skuif tel en geniet die ervaring! Ons staan trots agter julle!