21/03/2021
Welkom by Wiskunde.io! ππΌπ
βn Droom wat nou βn realiteit word! π€
Wiskunde.io is βn ekstra-hulp platform sowel as βn wiskunde leer-program vir Graad 8 tot 12 leerders wat graag βn helpende hand benodig. π€
Indien u meer inligting wil hΓͺ van ons klasse en produkte kontak my gerus op Whatsapp met die volgende nommer, Stefan: 084 647 1984 π² of besoek ons webtuiste by www.wiskunde.io β¨οΈ
Ek sien baie uit om van jou te hoor. ππ