Eazylearning Lab

Eazylearning Lab eazyLearning Lab is 'n leer en ondersteuningsentrum vir graad 1 tot graad 7 leerders wat probleme er

By die Leersentrum is dit vir my van uiterse belang dat elke kind die aandag en hulp kry wat hy/sy benodig en ten einde te verseker dat belangrike kwessies en probleem-areas uitgewys en toepaslik aangespreek word. Die fokus areas is hoofsaaklik die tale (Afrikaans/Engels), en Wiskunde. Die taal program fokus op die verbetering van lees, begrip, geheue, oogoefeninge, spelling, uitspraak en handskri

f vir leerders van Graad 1 tot Graad 7. Die program bestaan uit twee (2) dele, nl:
• 3D rekenaar animasie program.
• Unieke tafelwerk aktiwiteite en leer metodes. Wat die wiskunde betref word gefokus op individuele wiskunde probleme, addisionele wiskunde aktiwiteite, wiskunde huiswerk asook toets- en eksamenvoorbereiding vir Graad 1 tot Graad 7. Indien u enige verdere inligting verlang, skakel my gerus of u is meer as welkom om ‘n epos te stuur. Vriendelike Groete,

Lizahn Joubert
Sel: 082 9011 591
Epos: [email protected]
24 Noeline Singel, Eversdal, Bellville

08/09/2015
Gedagte vir die nuwe week!
22/03/2015

Gedagte vir die nuwe week!

'n Kind wat nie kan lees nie, kan nie leer nie.
25/02/2015

'n Kind wat nie kan lees nie, kan nie leer nie.

Laaste leerder vir die dag en nog 'n glimlag op die gesig.
24/02/2015

Laaste leerder vir die dag en nog 'n glimlag op die gesig.

18/02/2015

Address

24 Noeline Singel
Eversdal
7530

Opening Hours

Monday 13:00 - 18:00
Tuesday 13:00 - 18:00
Wednesday 13:00 - 18:00
Thursday 13:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eazylearning Lab posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Eazylearning Lab:

Shortcuts

Share

Category