EHS Kunstesentrum

EHS Kunstesentrum

Share

Die EHS Kunstesentrum bied verskeie kunste aan onder meer: musiek, dans, drama en grafiese ontwerp.

Die EHS Kunstesentrum het ook merkwaardige geriewe soos die ouditorium, klaskamers, onthaal geriewe en die dansateljee. Kunste by die EHS Kunstesentrum is nie net nog aktiwiteite by die uitmuntende Ermelo Hoërskool nie, maar dit is 'n leefstyl.

Want your school to be the top-listed School/college in Ermelo?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Ermelo
2351