25/04/2022
🎼 SING: SOLO en DUET
Hierdie week leer die GrR'e die verskil tussen:
SOLO: wanneer net 1 persoon sing/dans/instrument speel.
DUET: wanneer 2 persone sing/dans/instrumente speel.
Speel-speel ontwikkel ons op die maat van musiek! Piccolo Pikkies bied die beste breinontwikkelingsprogram met musiek vir babas van geboorte tot ouderdom 6.
Ermelo
Ermelo
2351
Be the first to know and let us send you an email when Piccolo Pikkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Piccolo Pikkies: