Huis Veltman Seunskoshuis

Huis Veltman Seunskoshuis Huis Veltman is ‘n seunskoshuis(geleë op Ermelo Hërskool se kampus)met tradisie en trots. Hier word seuns met goeie waardes gekweek!

23/08/2019
Die Afgelope Naweek het die Erries en Standerton ‘n harde wedstryd gehad waar die Erries ‘n 39-22 oorwinning behaal het....
27/05/2018

Die Afgelope Naweek het die Erries en Standerton ‘n harde wedstryd gehad waar die Erries ‘n 39-22 oorwinning behaal het. Die 1ste soan dring deur. Na die Kwart-Eindstryd🏉

Die Erries se Eerste Span het die naweek Teen Hoërskool Hoogenhout die FNB Classic Clash gespeel waar hulle ‘n briljante...
20/05/2018

Die Erries se Eerste Span het die naweek Teen Hoërskool Hoogenhout die FNB Classic Clash gespeel waar hulle ‘n briljante 41-17 oorwinnig gehad het.

Beste Huisdans2017🏆🥇
09/02/2018

Beste Huisdans2017🏆🥇

Ons wil graag die Matrieks van 2017 bedank vir die muur wat hulle laasjaar opgerig het!Mag hy Huis Veltman se naam uitsr...
22/01/2018

Ons wil graag die Matrieks van 2017 bedank vir die muur wat hulle laasjaar opgerig het!
Mag hy Huis Veltman se naam uitsraal vir almal om te sien...
En ons weet dat dit nog ‘n groot Veltman simbool gaan raak en dat hierdie muur vir nog honderde jare trots voor die koshuis gaan staan!

Shoes speak loader than words...👞
18/09/2017

Shoes speak loader than words...👞

Suksesvolle opedag vir Huis Veltman 2018 se St6e🔥🔴
14/08/2017

Suksesvolle opedag vir Huis Veltman 2018 se St6e🔥🔴

Nuweouens word in veltman ontvang .
09/01/2017

Nuweouens word in veltman ontvang .

Groentjies tyd 2016.
17/03/2016

Groentjies tyd 2016.

Velties is reg vir n nuwe jaar .. Die matrieks en die nuwe standert 6e ...voorspoedige 2016 vir elke veltie !
17/01/2016

Velties is reg vir n nuwe jaar .. Die matrieks en die nuwe standert 6e ...voorspoedige 2016 vir elke veltie !

Veltmanraad 2016
07/09/2015

Veltmanraad 2016

Address

Jouber Straat 1 Ermelo Hoërskool
Ermelo
2351

Telephone

+27733885504

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Veltman Seunskoshuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share