24/08/2026
Ligbron Akademie Vir Tegnologie 1
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ligbron Akademie Vir Tegnologie 1, High School, 11 Voortrekkerlaan, Ermelo.
24/08/2026
24/08/2026
Finale puntestand in die Skild Afdeling
Hier’s die amptelike finale Promosie & Relegasie puntelys vir die Skild Afdeling na die finale wedstryde van 22 Augustus.
Plaat sal nog geplaas word.
23/08/2026
Dis mos nou indrukwekkend!
Baie dankie aan die graad 10 Verbruikerstudiesleerders wat hand bygesit het om hierdie watertand geregte voor te sit vir die musical se gala-aand.
Noordvaal Kampioene 🏆
Die o.15 A-rugbyspan lig die trofee as Noordvaal Kampioene in die Skildafdeling met 'n 20-15 oorwinning in die finaal.
Baie geluk ook aan Hoërskool Secunda wat dan die naaswenners is. Mpumalanga kan trots wees op twee spanne in die finaal!
Congratulations to Coach Nickey and Coach Zack and the u.15 team. We are so proud and grateful for your hard work and dedication.
Al wat jy sien, is die Blou Masjien 💙
22/08/2026
Trots en dankbaar 💙
Virseker Noordvaal Beker: 0/15A Skild Kampioene
Ligbron Akademie Vir Tegnologie 1
www.checkelog.co.za
21/08/2026
Kreatiewe Liggies!
Baie geluk aan die Liggies wat uitstekende terugvoer ontvang het oor hul kunswerke by die Artistatue Nasionale Kunskompetisie.
Bianca Breytenbach kry twee A++ sertifikate en Thobekile Zulu, Sinokuhle Manana , Kayla Eksteen en Dominique McManus een A++ elk.
Congratulations, girls!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Website
Address
11 Voortrekkerlaan
Ermelo
2351
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 14:00 |
| Tuesday | 08:00 - 14:00 |
| Wednesday | 08:00 - 14:00 |
| Thursday | 08:00 - 14:00 |
| Friday | 08:00 - 13:00 |