22/05/2026
Lekker pajama dag op hierdie ekstra koue dag!😁🥶
Ons fokus veral op individuele aandag sodat elke leerder hulle volle potensiaal kan bereik.
22/05/2026
Lekker pajama dag op hierdie ekstra koue dag!😁🥶
15/05/2026
16/01/2026
Welkom terug aan al ons leerders en ons nuwe maatjies!
Ons glo hierdie gaan n fantastiese, lekker jaar wees😁
~ Learning today, leading tomorrow~
21/11/2025
Ons het nog net 3 plekkies beskikbaar vir 2026.
Gr R-6: 2 plekkies
Gr 7-12: 1 plekkie.
12/11/2025
Beperkte spasie beskikbaar. Gr 10-12 spasies is vol. Daar is nog plekkies oop vir Gr R-9 leerders.
| Monday | 07:00 - 13:30 |
| Tuesday | 07:00 - 13:30 |
| Wednesday | 07:00 - 13:30 |
| Thursday | 07:00 - 13:30 |
| Friday | 07:00 - 13:30 |