28/09/2026
ERRIE-KULTUUR | REDENAARS
Agt Erries het aan die nasionale rondte van die Interskole Redenaarsliga gaan deelneem te Wits Universiteit.
Hul behaal die volgende uitslae:
- Kara McKenzie: Graad 10 onvoorbereid (Afrikaans) - 9de en unprepared (Engels) - 5de
- Karli van Schalkwyk: Graad 12 onvoorbereid (Afrikaans) - 5de
- Miané Swanepoel: Graad 11 voorbereid (Afrikaans) - 8ste
- Madri van Niekerk: Graad 12 prepared (Engels) - 7de
- Graad 8-span (Zené, Attie, Milan en Miechke) voorbereid (Afrikaans) - 8ste
Baie geluk, Erries. Julle het behoorlik gekompeteer en uitstekend gevaar!