16/03/2024
Warm of koue weer...niks kry ons onder nie...
☀️Beter as die beste vir Jesus!☀️.
16/03/2024
Warm of koue weer...niks kry ons onder nie...
02/12/2023
Nog foto’s van laaste bak en brou vir 2023…🎄…njom njom
02/12/2023
Laaste bak en brou vir 2023…🎄…njom njom
29/11/2023
Gr R maats het fluks geleer, gewerk en gespeel en is reg vir Gr 1…lekker afsluiting by die Spur gehad
05/11/2023
Nog konsert fototjies
05/11/2023
Sonstraaltjies hou konsert. JULLE WAS TOPS!!!! So lief vir ons sonstraaltjie maatjies
02/08/2023
Kiddies het die hasies se kuiertjie baie geniet
19/07/2023
Lekker in die sneeu gespeel die vakansie
07/05/2023
Ouma en oupa kuierdag Vrydag 5 Mei. Altyd lekker as ouma en oupa (of mamma en pappa) kom kuier
04/03/2023
JP het sommer self sy muntlegging geldjies kom haal by ons. Sterkte aan JP en sy familie met die operasie wat voorlê. Dankbaar ons kon ook n bydrae maak❤️
04/03/2023
Waterpretdag, hotdogs en koeldrank…dis mos nou lekker
04/03/2023
Nog waterpretdag fotos
| Monday | 06:45 - 17:15 |
| Tuesday | 06:45 - 17:15 |
| Wednesday | 06:45 - 17:15 |
| Thursday | 06:45 - 17:15 |
| Friday | 06:45 - 17:15 |