Juffie Ontwerp

Juffie Ontwerp Hulpbronne vir jou klaskamer volgens CAPS standaarde, gemaak deur onderwysers vir onderwysers! 🐝

13/09/2023

Liewe Onnies! 🐝

Ons is hard besig met Kwartaal 4 se beplanning en het daarom besluit om nou al Kwartaal 4 se Kwartaal pakket op spesiale aanbieding vir julle te sit!

Die kwartaal se pakket beloop nou R300 vir Week 1-10 se beplanning en sluit die volgende in:
▪️Lesbeplanning vir Kwartaal 4, Weke 1-10
▪️Werkskaarte en Memo's vir Weke 1-10 (wat by die beplanning aansluit)
▪️Powerpoints (wat by die beplanning aansluit)
▪️Skryfstukke en 'n Leesstuk vir Weke 1-10
▪️Eksamen Voorbereiding

Hierdie aanbod is beskikbaar vir Gr 4-7 in die volgende vakke:
▪️Afrikaans Huistaal
▪️Afrikaans Eerste Add. Taal
▪️Engels Huistaal
▪️Engels Eerste Add. Taal

Spring om teleurstelling te voorkom! Hierdie aanbieding is slegs geldig tot 15 September 2023.

Om te bestel kan julle vir ons 'n e-pos stuur na [email protected] of julle kan ons whatsapp groepie join!
https://chat.whatsapp.com/CxNl6oznb3BAyDHVZ6CCn3

🤍🐝🤍

Address

Ermelo
2350

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Juffie Ontwerp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Juffie Ontwerp:

Shortcuts

Share