Wen Wiskunde

Wen Wiskunde Wiskunde ekstra klasse vir Gr 1-12. Geleë in Ermelo Mpumalanga. Ons streef daarna om die struwel uit wiskunde te verwyder!

20/02/2026
Wiskunde en Wetenskap klasse begin die 12de Januarie.
05/01/2026

Wiskunde en Wetenskap klasse begin die 12de Januarie.

Wiskunde en Wetenskap Registrasie nou oop vir 2026.
12/11/2025

Wiskunde en Wetenskap Registrasie nou oop vir 2026.

Wiskunde van Graad R tot Graad 12
25/02/2025

Wiskunde van Graad R tot Graad 12

Soos baie van julle reeds weet SKUIF WEN WISKUNDE.Die bouers is klaar en die wiskunde begin MORE 26 Augustus op die nuwe...
25/08/2024

Soos baie van julle reeds weet SKUIF WEN WISKUNDE.

Die bouers is klaar en die wiskunde begin MORE 26 Augustus op die nuwe perseel.

Ons is dankbaar vir die geleentheid om die wiskunde te kan uitbrei. Ons sien uit na die groter spasie en meer klaskamers.

Sien julle daar !

Wiskunde vir Graad R tot Graad 12 .
24/01/2024

Wiskunde vir Graad R tot Graad 12 .

Graad R Wiskunde kontak Simoné 082 535 8255
17/01/2024

Graad R Wiskunde kontak Simoné 082 535 8255

Spaar 10 persent !
27/11/2023

Spaar 10 persent !

Black Friday Special!
20/11/2023

Black Friday Special!

Address

General Botha
Ermelo

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wen Wiskunde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wen Wiskunde:

Share

Category