Klein Begin

Klein Begin Small Beginnings ..Big Future

15/05/2022

TELETUBBIES DAGSORG

OPEN 1STE JUNIE
MAANDAE TOT VRYDAE
07H00 TOT 5H30

VOLDAG EN HALFDAG PAKETTE BESKIKBAAR
VOLDAG VANAF 07H00 TOT 5H30
HALFDAG VANAF 07H00 TOT 12H00

VIR MEER INLIGTING KONTAK TANYA (PRINSIPAAL)083 289 1280

13/05/2022

Met groot opgewondenheid deel ons dat ons dagsorg weer hulle deure gaan open 😃🥳!!Ons open amptelik die 1ste Junie 2022.Ja jul het reg gelees die 1ste Junie!!!!
Dagsorg en Naskool sal op die selfde perseel wees. Net apart van mekaar. Ons is open vanaf maandae tot Vrydae 07h00 tot 17h30.
Ons neem ouderdomme 2jr tot 4jr in.
Vir meer inligting kontak of whatsapp Tanya (Prinsipaal)by 083 289 1280.

Kom mammas bespreek nou al u kleinding se plekkie by ons vroegtydig. Spasie vir Net 8.

Skoolvakansies ook oop.

Groete van die Kleinbegin span en die Telletubbies

12/05/2022
09/05/2022

Is u opsoek na n bekostigbare naskool wat u kind se belange eerste stel.
Moenie verder soek. Kom skryf u kind/ers in. Geen registrasie gelde.

Kontak Tanya (Prinsipaal)by 083 289 1280
Of whatsapp ons

Groete
Die Kleinbegin span

Address

Tienie Louw Str 30, Ermelo
Ermelo Central

Opening Hours

Monday 01:00 - 17:30
Tuesday 01:00 - 17:30
Wednesday 01:00 - 17:30
Thursday 01:00 - 17:30
Friday 01:00 - 17:30

Telephone

+27832891280

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Begin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Klein Begin:

Shortcuts

Share

Category