Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Waterkloof Hierdie is die amptelike Facebook-bladsy van Hoërskool Waterkloof wat deur die skool bestuur word.

By Hoërskool Waterkloof glo ons:
• ‘n betrokke leerder is ‘n gelukkige leerder;
• aan ‘n gebalanseerde opvoedingsinstansie in ‘n Christelike omgewing;
• dat Klofies vir almal moet omgee;
• aan gelyke geleenthede vir almal;
• skoolgaan moet pret wees;
• waardes is deel van die Klofieleefwyse.

01/09/2026

3 DAE tot SMULFEES ⚡️ met Earl Swartz & Die Heuwels Fantasties 🎸

Baie geluk aan ons Klofie-personeel wat in September verjaar 💙🤍💛
01/09/2026

Baie geluk aan ons Klofie-personeel wat in September verjaar 💙🤍💛

Gelukkige Lentedag Klofies 💙🤍💛
01/09/2026

Gelukkige Lentedag Klofies 💙🤍💛

| BIOLOGIE - LEWENSLAB | Die Lewenslab is ’n verrykingsoggend wat ons spesiaal vir ons Graad 9-Lewenswetenskappeleerders...
31/08/2026

| BIOLOGIE - LEWENSLAB |

Die Lewenslab is ’n verrykingsoggend wat ons spesiaal vir ons Graad 9-Lewenswetenskappeleerders aangebied het. Die idee was om vir hulle van die interessante biologie waarvan hulle in die klas leer, prakties te wys.

Die leerders het tussen 10 verskillende stasies beweeg waar hulle onder andere regte organe en disseksies kon sien, deur mikroskope kon kyk en verskillende biologiese modelle van nader kon bekyk. 'n Paar passievolle Graad 11-Lewenswetenskappeleerders het elke stasie beman en vir die Graad 9’s verduidelik waarna hulle kyk.

’n Oggend om Biologie ’n bietjie uit die handboek uit te haal en die wêreld om hulle te bewonder!

| ‘n GESKIEDKUNDIGE DAG VIR KLOOF KRIEKET |
29/08/2026

| ‘n GESKIEDKUNDIGE DAG VIR KLOOF KRIEKET |

| KLOOFRUGBY | Baie geluk aan Alexander Griesel wat verkies is vir die nasionale groep wat voorberei vir die Youth Olymp...
26/08/2026

| KLOOFRUGBY |

Baie geluk aan Alexander Griesel wat verkies is vir die nasionale groep wat voorberei vir die Youth Olympic 7s in Dakar hierdie November!

’n Ongelooflike prestasie en voorwaar iets om op trots te wees. Ons wens jou alle sterkte toe met die voorbereiding en hierdie besondere geleentheid!

Ons is trots op jou, Alexander! 💙🏉🇿🇦

24/08/2026

SMULFEES 4 SEPTEMBER - WEES DAAR ⚡️

Kaartjies beskikbaar op klofies.co.za

Baie geluk aan Hoërskool Monument met julle oorwinning in die finaal. 🏆 Dankie vir ’n goeie wedstryd en ongelooflike sp...
22/08/2026

Baie geluk aan Hoërskool Monument met julle oorwinning in die finaal. 🏆 Dankie vir ’n goeie wedstryd en ongelooflike sportmangees. Geluk met ’n welverdiende titel!

Aan ons EERSTE SPAN — ons is ongelooflik trots op julle. Julle het met hart, karakter en deursettingsvermoë gespeel en ons skool met trots verteenwoordig. ’n Finaal bepaal net die uitslag van een wedstryd; dit vertel nie die volle verhaal van die seisoen, die harde werk en alles wat julle saam bereik het nie.

Vir altyd, BLOU WIT GEEL 💙🤍💛

Kry jou KLOOF ondersteunersdrag by Die Martiens! 💙🤍💛
21/08/2026

Kry jou KLOOF ondersteunersdrag by Die Martiens! 💙🤍💛

Address

C/O Boeing St &, Solomon Mahlangu Drive, Pretoria, 0048
Erasmuskloof
0181

Opening Hours

Monday 07:20 - 14:00
Tuesday 07:20 - 14:00
Wednesday 07:20 - 14:00
Thursday 07:20 - 14:00
Friday 07:20 - 14:00

Telephone

+27123470277

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Waterkloof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Waterkloof:

Shortcuts

Share

Category