HTS Witbank

HTS Witbank Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from HTS Witbank, High School, Beyers Street, Emalahleni.

🇸🇬 OUR BLUE CREW SHINING IN SINGAPORE! 💙A huge congratulations to our very own netball star, Mbali Ntibane, who represen...
07/10/2026

🇸🇬 OUR BLUE CREW SHINING IN SINGAPORE! 💙

A huge congratulations to our very own netball star, Mbali Ntibane, who represented the Blue Crew at the Singapore Storm Netball Tour! 🏐

We’re incredibly proud of you, Mbali! What an amazing opportunity to take your talent overseas and show everyone what our Blue Crew is all about. 🌟

Baie geluk aan Christiaan Horn en Wynand Rautenbach wat hul SA Skole-ringbalkleure verwerf het! 🏐💙Ons is so ongelooflik ...
07/10/2026

Baie geluk aan Christiaan Horn en Wynand Rautenbach wat hul SA Skole-ringbalkleure verwerf het! 🏐💙

Ons is so ongelooflik trots op julle! Baie geluk met hierdie besonderse prestasie! 👏

Baie geluk aan Schalk Coetzer (o/15), wat die afgelope vakansie aan die PEL Mpumalanga-kampioenskappe deelgeneem het en ...
07/10/2026

Baie geluk aan Schalk Coetzer (o/15), wat die afgelope vakansie aan die PEL Mpumalanga-kampioenskappe deelgeneem het en GOUD gewen het as deel van die Sabie River Alligators-span! 🏏🔥

SPORTFEES 2026 PROGRAM 🦅
07/10/2026

SPORTFEES 2026 PROGRAM 🦅

Baie geluk aan Ethan Etsebeth wat op 3 Oktober ’n eerste plek behaal het tydens die Sergeant Pepper Ride & Vibe-fietsryk...
07/10/2026

Baie geluk aan Ethan Etsebeth wat op 3 Oktober ’n eerste plek behaal het tydens die Sergeant Pepper Ride & Vibe-fietsrykompetisie en ’n prysgeld van R5 000 gewen het! 🚴‍♂️🏆

Vreeslik baie geluk aan ons eie elektriese boffin, Juffrou Marlize Tyl! ⚡Juffrou Marlize het ’n ongelooflike 2de plek in...
07/10/2026

Vreeslik baie geluk aan ons eie elektriese boffin, Juffrou Marlize Tyl! ⚡

Juffrou Marlize het ’n ongelooflike 2de plek in die land behaal in die Kragstelsels-afdeling tydens die Nasionale Vaardigheidskompetisie! Ons is ongelooflik trots op jou en hierdie besondere prestasie! Jy maak die Blou-familie sommer ekstra trots! 💙

Baie geluk, Juffrou Marlize! 🔥

BAIE WELKOM JUFFROU MAGDA DÖRFLING!Baie welkom aan Juffrou Magda Dörfling wat by ons blou familie aansluit.
07/10/2026

BAIE WELKOM JUFFROU MAGDA DÖRFLING!

Baie welkom aan Juffrou Magda Dörfling wat by ons blou familie aansluit.

Só lyk ‘n Bobaas-kampioen! 🔥Simoné Oosthuizen wen Sporter Top 8 by Nasionale Kampioenskappe! Ons is bitter trots op jou!...
06/10/2026

Só lyk ‘n Bobaas-kampioen! 🔥

Simoné Oosthuizen wen Sporter Top 8 by Nasionale Kampioenskappe! Ons is bitter trots op jou!

OKTOBER/OCTOBER 2026
06/10/2026

OKTOBER/OCTOBER 2026

🔥 CLEARANCE SALE 🔥Our Clothing Shop Clearance Sale is on! Get a few items at special clearance prices while stocks last ...
05/10/2026

🔥 CLEARANCE SALE 🔥

Our Clothing Shop Clearance Sale is on!
Get a few items at special clearance prices while stocks last at the clothing shop.

Address

Beyers Street
Emalahleni
1034

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HTS Witbank posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to HTS Witbank:

Shortcuts

Share

Category