Jolly Tots Daycare

Jolly Tots Daycare Love, attention, Christian values & a safe environment will bring out the best in every child. See your little one grow and be there every step of the way.

23/09/2025

Closed

Die kleingoed speel lekker ! Hier is opening  vir 2 kinders ( 2mnde tot 3 jaar) van Mei 2024 af.
23/04/2024

Die kleingoed speel lekker !
Hier is opening vir 2 kinders ( 2mnde tot 3 jaar) van Mei 2024 af.

Dit gaan goed hier by ons.
28/11/2021

Dit gaan goed hier by ons.

Elke groep kinders is spesiaal.Geen plekke beskikbaar op die oomblik  .
28/05/2021

Elke groep kinders is spesiaal.Geen plekke beskikbaar op die oomblik .

Die jaar is weer aan die gang en dit gaan vrolik hier
19/01/2020

Die jaar is weer aan die gang en dit gaan vrolik hier

Opvoedkundige aktiwiteit ...kleinspierontwikkeling...papier skeur groot pret.
31/10/2019

Opvoedkundige aktiwiteit ...kleinspierontwikkeling...papier skeur groot pret.

27/09/2019
Dit gaan jolig hier vanoggend!
31/07/2019

Dit gaan jolig hier vanoggend!

Ons het weer 'n plekkie oop vir twee baba's of peuters...Simoné verhuis Somerset-Wes toe ons gaan haar mis.
26/07/2019

Ons het weer 'n plekkie oop vir twee baba's of peuters...Simoné verhuis Somerset-Wes toe ons gaan haar mis.

Dit gaan goed hier by ons.Wintersiektes kom en gaan.Baba's word so vinnig groot.Hulle speel tog te lekker.
07/07/2019

Dit gaan goed hier by ons.Wintersiektes kom en gaan.Baba's word so vinnig groot.Hulle speel tog te lekker.

Nuwe jaar , nuwe babas en bekendes  ...ons is weer aan die gang!
14/01/2019

Nuwe jaar , nuwe babas en bekendes ...ons is weer aan die gang!

Address

Jerina Street
EMalahleni
1035

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jolly Tots Daycare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category