05/10/2026
Dankie vir elke onderwyser wat met liefde, geduld en toewyding ’n verskil maak in die lewe van elke leerder. Julle maak 'n verskil, elke dag. 🌟
Happy Teachers’ Day!
Thank you to every teacher who teaches with love, patience and dedication. Your work makes a difference in the lives of our learners every single day. 💙💛