20/07/2026
Vakante Pos 3 tot 4 jaar groep.
Epos jou CV na [email protected].
Aansoeke sluit 30 Julie 2026.
Aanvangsdatum 3 Augustus 2026
Ons is 'n Pre-Primêre Skool vir kleuters tussen 3 maande en Graad Pre-R.
20/07/2026
Vakante Pos 3 tot 4 jaar groep.
Epos jou CV na [email protected].
Aansoeke sluit 30 Julie 2026.
Aanvangsdatum 3 Augustus 2026
Ons Lugballon katjies mag dalk ons heel kleinste in die skool wees, maar hulle is besig en leer vreeslik hard. Dankie Juffrou Betsie en Juffrou Portia dat julle ons so slim en gereed vir die groot wêreld maak.
Ons Katjies leer van Troeteldiere en samel kos in vir die arme katjies en hondjies by ons plaaslike DBV. Dankie vir julle groot harte en oop hande liewe ouers.
Ons Sirkus Katjies het Koeie en Melk Week afgesluit met lekker sensoriese spel met jogurt.
Ons baba Katjies is lekker besig en speel hulself slim.
Ons Katjies gee om vir troeteldiere en versamel kos vir ons DBV.
Wat kan dan meer pret wees as lekker sensoriese jogurt spel om Koeie en Melk Week af te sluit...
Skud-skud maak ons Katjies hulle eie botter terwyl ons leer van Koeie en Melk. Dit is darem baie makliker as daardie karring masjien wat ons oumagrootjies gebruik het.
| Monday | 06:30 - 17:15 |
| Tuesday | 06:30 - 17:15 |
| Wednesday | 06:30 - 17:15 |
| Thursday | 06:30 - 17:15 |
| Friday | 06:30 - 17:15 |