Trap vir Laerskool Eloff

Trap vir Laerskool Eloff Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Trap vir Laerskool Eloff, School, Eloff.

2024 Swaziland -
1 100km
Dié fondse gaan vir die ontwikkeling van die skool se robotika en tegnologie afdeling

https://www.backabuddy.co.za/campaign/trap-vir-laerskool-eloff-2

2023
1600km gery en R50 000 in te samel vir Laerskool Eloff.
-Gedoen!!

19/05/2025

Ja ons ry nog fiets😁
Ons eerste oornag kamp aandjie ⛺️

Wonder waarheen moet ons dié jaar trap?Dalk iets kort en gelyk met die rooie??
02/01/2025

Wonder waarheen moet ons dié jaar trap?
Dalk iets kort en gelyk met die rooie??

So paar statistiekeGewig van die fiets met ons op = 180kgOns saam = 142kgFiets met sakke = 38kgNet die sakke = 16kg Fiet...
29/09/2024

So paar statistieke
Gewig van die fiets met ons op = 180kg
Ons saam = 142kg
Fiets met sakke = 38kg
Net die sakke = 16kg
Fiets soos in die winkel = 22kg

Afstand getrap = 540km
Totale opdraende = 7 530 m
Vir elke km het ons 'n gemiddeld 14 m geklim

28/09/2024

Die res van die roete sluit in die weste van Swaziland na Baberton, Kaapsehoop, dan deur Dullstroom en Bronkhorstspruit in - ’n totaal van 1 100km.

26/09/2024

Bulembu na Kaapsehoop

26/09/2024

Môre almal.
Ons het besluit om ons avontuur te stop hier in Kaapsehoop 😢
Die agterste wiel het nog 'n speek gebreek voor die dorp. D**k die gewig en die steil opdraendes is te veel vir die speke, asook vir die tandem self.
Ons lywe, veral bene, is baie seer en ons is net uitgeput.🤕
Ons het dit darm ook geniet en dit is lekker om almal deel te maak van ons avontuur.
Dit was 710 wilde, maar ook lekker kilometers...

Vandag het goed begin tot ons navig*te app ons deur ñ resevaat gevat het en ons eindig  voor ñ toe hek,gelukkig was daar...
24/09/2024

Vandag het goed begin tot ons navig*te app ons deur ñ resevaat gevat het en ons eindig voor ñ toe hek,gelukkig was daar ñ g*t in die heining en ons en die fiets is daar deur. Toe later besluit een van die speke om te breek,dit het omtrent ñ uur gevat om dit reg te maak. En toe moes ons net "over the mountain" gaan om by Piggs peak te kom,waar ons ook toe besluit om te bly vir die nag. Môre gaan ons verder....

Ondersteun die skool
24/09/2024

Ondersteun die skool

Laerskool Eloff 'n Klein Afrikaanse skool in Mpumalanga. Ons het min of meer 300 leerlinge met 'n minimale skoolfonds van R1050 per maand, waar...

Het baie interessante paadjies gery vandag. Baie agter bos paadjies verby baie klein statjies waar mense woon. 'n hele p...
23/09/2024

Het baie interessante paadjies gery vandag. Baie agter bos paadjies verby baie klein statjies waar mense woon. 'n hele paar stroompies oorgesteek en baie steil opdraendes gekry. Die mense kon nie glo ons ry verby hulle plekkies nie en wil net hê ons moet stop.
Die agterpaadjies het ongelukkig baie tyd gevat om te trap maar die laaste 45km het bietjie vinniger gegaan

Afstand 121.36km
Tyd 11.05

Vandag was 'n lekker dag op die fiets.Ons het elke bult uitgetrap so mooi momentum gehou.Het so paar keer in motreën ger...
22/09/2024

Vandag was 'n lekker dag op die fiets.
Ons het elke bult uitgetrap so mooi momentum gehou.
Het so paar keer in motreën gery maar niks ernstig nie. Dit was koelerig maar okey
Afstand = 98km
Tyd 7h34
Top spoed =60.7km

Address

Eloff

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trap vir Laerskool Eloff posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Trap vir Laerskool Eloff:

Shortcuts

Share

Category