Hardekool Akademie vir CVO

Hardekool Akademie vir CVO Hardekool Akademie vir CVO is 'n Afrikaanse hoërskool, laerskool en kleuterskool met klein klasse en hoë akademiese standaarde.

Ons help om u kind te ontwikkel tot sy volle potensiaal! Hardekool Akademie streef na uitnemendheid! Kom vergewis uself gerus van die uitmuntende werk wat hier vir ons kinders verrig word. Kleiner klasse, hoë standaard onderrig deur gekwalifiseerde, toegewyde onderwyseresse laat ons toe om gehalte onderrig te gee. Die rustige landelike atmosfeer by ons skool, verseker dat u kind tot sy volle poten

siaal sal ontwikkel. Ons bied tans die volgende klasse aan:
Kleuters: 2-3 jaar, 3-4 jaar, 4-5 jaar en Graad 0
Junior Primêr: Graad 1-3
Senior Primêr: Graad 4-6
Junior Sekondêr: Graad 7-9
Senior Sekondêr Graad 10 -12

07/08/2026

07/08/2026

Kinders het nodig om te beweeg en te leer.

05/08/2026

Ruhan Du Toit  kom Hardekool toe!Moenie hierdie besondere aand misloop nie. Kom geniet 'n heerlike Skaapkopete saam met ...
04/08/2026

Ruhan Du Toit kom Hardekool toe!

Moenie hierdie besondere aand misloop nie. Kom geniet 'n heerlike Skaapkopete saam met Ruhan du Toit op 30 Oktober 2026.

🎟️ Bespreek jou kaartjies hier:
https://www.quicket.co.za/events/373907-skaapkop-2026/?ref=link-campaign&lc=wb #/

Ons sien uit daarna om saam met jou 'n onvergeetlike aand te beleef. Onthou – bring jou eie koelerboks teen 'n fooi!

03/08/2026


Herman McAlpine

ONS  S K O O L H O O F  VERJAARGelukkige verjaarsdag Mnr. Herman. Alle seën en voorspoed vir die jaar vorentoe.         ...
03/08/2026

ONS S K O O L H O O F VERJAAR

Gelukkige verjaarsdag Mnr. Herman.

Alle seën en voorspoed vir die jaar vorentoe.

31/07/2026

Amper tyd :-)

30/07/2026

Opedag Hardekool Akademie

Hier is die program vir ons Opedag op 31 Julie. Ons sien daarna uit om jou en jou gesin te verwelkom vir 'n middag waar ...
29/07/2026

Hier is die program vir ons Opedag op 31 Julie. Ons sien daarna uit om jou en jou gesin te verwelkom vir 'n middag waar julle Hardekool Akademie eerstehands kan beleef. Ons sien julle daar!

T O P  1 0Baie geluk aan hierdie leerlinge met hulle besonderse prestasie.
28/07/2026

T O P 1 0

Baie geluk aan hierdie leerlinge met hulle besonderse prestasie.

Address

Werkendampad
Ellisras
0555

Telephone

+27767502883

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hardekool Akademie vir CVO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hardekool Akademie vir CVO:

Shortcuts

Share

Category