Sonstraaltjies Opvoedkundige Speelgroepie

Sonstraaltjies Opvoedkundige Speelgroepie Lewensvaardighede word deur middel van kleigroeponderrig ontwikkel deur spel, onderrig en liefdevoll Ruim en veilige speel area. Ouderdom 3 tot 5 jaar.

Stimulerende beplande programme. ‘n Klein groepie met individuele aandag. Gekwalifiseerde onderwyseres
met uitgebreide ondervinding.

Vrydag het ons gepraat oor verjaarsdae en partytjie. Kleuters het saam versiersuiker gemaak en hul kolwyntjies versier, ...
31/01/2021

Vrydag het ons gepraat oor verjaarsdae en partytjie. Kleuters het saam versiersuiker gemaak en hul kolwyntjies versier, kersie geblaas onder toesig en daarna geëet. Die oggend het hul al geoefen met klei om verjaarsdag koek te maak. 😁

Baie geluk Lente-Mr met jou 2de verjaarsdag! Vertrou dat dit 'n vreugdevolle jaar sal wees vir so oulike meisie😁 baie da...
27/01/2021

Baie geluk Lente-Mr met jou 2de verjaarsdag! Vertrou dat dit 'n vreugdevolle jaar sal wees vir so oulike meisie😁 baie dankie ook vir so lekker partytjie op 'n reënerige dag, jul het ons dag gemaak. 🙌💖🎁🎂

Ons is spesiaal! ❤️Die week se tema
27/01/2021

Ons is spesiaal! ❤️
Die week se tema

Vrydag se bak en brou, ons het Sonstraaltjie gemaak. ☀️
24/01/2021

Vrydag se bak en brou, ons het Sonstraaltjie gemaak. ☀️

22/01/2021

Ons het die week oor die Speelgroepie gesels, reëls en hoe om met maatjies te speel ens.

Ons het vandag met gevriesde voedselkkeursel geverf, as die kleuters se naels nie wil skoon kom nie, myne lyk of ek wort...
22/01/2021

Ons het vandag met gevriesde voedselkkeursel geverf, as die kleuters se naels nie wil skoon kom nie, myne lyk of ek wortels uitgegrawe het. 🤣

Woensdag se kinderkinetika het hulle almal geniet en buite het ons waterspel gehad, visse gewas en bootjies gespeel. Par...
22/01/2021

Woensdag se kinderkinetika het hulle almal geniet en buite het ons waterspel gehad, visse gewas en bootjies gespeel. Party het self besluit om die middag piekniek in die tentjie te hou. 😁

Baie geluk Zara met jou 2de verjaarsdag. Jy moet 'n baie spesiale jaar hê en jys is spesiaal vir ons. Geniet die laaste ...
18/01/2021

Baie geluk Zara met jou 2de verjaarsdag. Jy moet 'n baie spesiale jaar hê en jys is spesiaal vir ons. Geniet die laaste stukkie van jou dag. Dankie vd lekker partytjie 🎁🎂🌸💗

Baie geluk Leah met jou 4de verjaarsdag, 'n baie spesiale dag en jaar vir en baie seën vir 'n kosbare dogtertjie. Baie d...
17/01/2021

Baie geluk Leah met jou 4de verjaarsdag, 'n baie spesiale dag en jaar vir en baie seën vir 'n kosbare dogtertjie. Baie dankie ook vir 'n lekker partytjie.
Baie liefde Sonstraaltjies ❤️🤗😘🎂🎁☀️

Eerste dag by die skool vir 2021☀️ Ons tema is ons Speelgroepie.
14/01/2021

Eerste dag by die skool vir 2021☀️ Ons tema is ons Speelgroepie.

13/01/2021

Liewe ouers, hoop almal het die vakansie geniet en jul het lekker gerus. Ons sien met 'n opgewonde gemoed uit om die eerste kleuters more by die skool te verwelkom.
Vir die ander kleuters geniet nog jul vakansie en vir die wat nog nie terugkom agv Covid respekteer ons en veilig bly. Ons gaan jul mis.
Seën en beskerming vir elke gesin vir die nuwe jaar.

29/12/2020

Sonstraaltjies Speelskool in Eldoraigne, Centurion, het 'n vakante pos beskikbaar by 'n klein 2 jaar groep. (slegs 4 kleuters)
Persoon met christelike waardes en ondervinding met kleuters sal 'n aanbeveling wees.
Werksure is van 7h30 tot 13h00 en skoolvakansie is die skool gesluit.
Vir verdere inligting kontak Janette vd Merwe by 0824565658.

Address

Eldoraigne

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:13
Tuesday 07:00 - 13:13
Wednesday 07:00 - 13:13
Thursday 07:00 - 13:13
Friday 07:00 - 13:13

Telephone

+27824565658

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonstraaltjies Opvoedkundige Speelgroepie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Sonstraaltjies Opvoedkundige Speelgroepie:

Shortcuts

Share

Category