Wierie Woekerland

Wierie Woekerland Die kleuter en naskool waar jou kind FLOREER. Kom KYK gerus vir jouself. Wierie Woekerland is 'n kleuterskool en nakool geleë in Wierdapark.

Wierie Woekerland is in 2005 gestig met die doel om vir kinders ‘n hoë gehalte leeromgewing te bied. Met talle ervare en passievolle personeel skep die skool ‘n warm en huislike atmosfeer waar kinders kan speel, leer en ontdek.

TEMA VAN DIE WEEKDie week leer ons Kleuterskool maats meer oor SOMER! Ons kan die Desember vakansie al voel aankom!
11/11/2025

TEMA VAN DIE WEEK

Die week leer ons Kleuterskool maats meer oor SOMER! Ons kan die Desember vakansie al voel aankom!

POS BESKIKBAARWierie Woekerland het ń Naskool Juffrou pos beskikbaar. Deel gerus die plasing met vriende en familie.
10/11/2025

POS BESKIKBAAR

Wierie Woekerland het ń Naskool Juffrou pos beskikbaar. Deel gerus die plasing met vriende en familie.

BABASOns babas het te lekker in die bokse gespeel vanoggend. So leer ons ook speel-speel sit en die seuns d**k natuurlik...
06/11/2025

BABAS

Ons babas het te lekker in die bokse gespeel vanoggend. So leer ons ook speel-speel sit en die seuns d**k natuurlik dis ń motor.

05/11/2025

NASKOOL

Ons Naskool leerders het vandag toebroodjiedag gevier. Daar is darem niks lekkerder as ń toebroodjie nie.

HANDELSMERK: DIE BOOMPIES Wierie Woekerland se boompies lyk amper nes die van Laerskool Wierdapark, die boompies simboli...
03/11/2025

HANDELSMERK: DIE BOOMPIES

Wierie Woekerland se boompies lyk amper nes die van Laerskool Wierdapark, die boompies simboliseer die element van erkenning. Bome simboliseer groei en potensiaal. Die woud tema simboliseer veilige speelplek, 'n veilige plek waar ontdekking plaasvind.

WIERIE WOEKERLAND KONSERT 2025 FOTOSBaoe dankie aan elke gesin wat vandag ons konsert kom ondersteun het. Dit was lekker...
01/11/2025

WIERIE WOEKERLAND KONSERT 2025 FOTOS

Baoe dankie aan elke gesin wat vandag ons konsert kom ondersteun het. Dit was lekker om ons Wierie Woekers se talente met hulle te deel.

01/11/2025

WIERIE WOEKERLAND KLEUTER- KONSERT 2025

Ons jong akteurs en dansers van Wierie Woekerland het die verhoog laat vonkel met hulle vrolike weergawe van Grease! Met leerbaadjies, poefrokke en hope energie het hulle die gehoor betower. Dit was ’n oggend vol ritme, glimlagte en trots — waar elke klein Wierie Woeker soos ’n ware ster geskyn het!

Die is net ń voorsmakie van ons konsert. Die video opname sal binnekort beskikbaar wees.

30/10/2025

BESTE KLEUTER EN NASKOOL IN CENTURION

Dis nie nodig om verder te soek nie! Besoek Wierie Woekerland Kleuter en Naskool en jy sal verstaan hoekom ons die avontuur vir jou kind sal wees!

29/10/2025

OPGEWONDE!!

Die OPGEWONDENHEID loop hoog by Wierie Woekerland! Ons konsert is amper!

POS BESKIKBAARWierie Woekerland het ń Baba-/Kleuterassistent  pos beskikbaar. Deel gerus die plasing met vriende en fami...
27/10/2025

POS BESKIKBAAR

Wierie Woekerland het ń Baba-/Kleuterassistent pos beskikbaar. Deel gerus die plasing met vriende en familie.

Address

204 Meyer Street, Wierdapark, Centurion
Eldoraigne
0157

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27126549856

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wierie Woekerland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wierie Woekerland:

Shortcuts

Share

Category