Issie Venter Dramaskool

Issie Venter Dramaskool Drama School and Theater

2025 Inskrywings is oop vir die Issie Venter Dramaskool. Dramaklasse word by Laerskool Hennopspark en Laerskool Wierdapa...
30/01/2025

2025 Inskrywings is oop vir die Issie Venter Dramaskool. Dramaklasse word by Laerskool Hennopspark en Laerskool Wierdapark aangebied. Spring vinnig om jou kind se plek te verseker.

Ons dramaskool is waar jou verbeelding vlerke kry. Kom deel jou storie met ons! 🎭🎬
17/10/2023

Ons dramaskool is waar jou verbeelding vlerke kry. Kom deel jou storie met ons! 🎭🎬

Die verhoog is ons tweede huis, en drama is ons passie! 🎬 Kom ontdek jou talent saam met ons!
03/10/2023

Die verhoog is ons tweede huis, en drama is ons passie! 🎬 Kom ontdek jou talent saam met ons!

Die Issie Venter Dramaskool leerders woeker met hul talente by Hennops kultuur karnaval.🎭🎭
28/09/2023

Die Issie Venter Dramaskool leerders woeker met hul talente by Hennops kultuur karnaval.🎭🎭

Ons dramaskool is waar drome vlerke kry! 🎭
26/09/2023

Ons dramaskool is waar drome vlerke kry! 🎭

Kunstefees pret!
22/09/2023

Kunstefees pret!

Die Issie Venter leerders het die verhoog laat skitter by die Centurion Kunstefees!  🌟🎭   #
14/08/2023

Die Issie Venter leerders het die verhoog laat skitter by die Centurion Kunstefees! 🌟🎭 #

Karakter bou done and dusted...ons wikkel met selfvertroue
07/03/2023

Karakter bou done and dusted...ons wikkel met selfvertroue

Dramaklasse is volstoom aan die gang en ons Gr R studente woeker. Ons bou karakters. Vetpret.
06/03/2023

Dramaklasse is volstoom aan die gang en ons Gr R studente woeker. Ons bou karakters. Vetpret.

Address

Ireland 42
Eldoraigne
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Issie Venter Dramaskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category