Wees Lig Kleuter Kampus Elarduspark

Wees Lig Kleuter Kampus Elarduspark Speelgroep vir kleuters 1-5 jaar. Weeksdae 8:00 - 13:00
Waar Kleuters speel-speel leer! Elarduspark

Elke groot droom en kleurvolle toekoms word ingekleur deur ล„ juffrou se hart wat leiding gee โœ๏ธ๐ŸŽจโ™ฅ๏ธ
08/09/2026

Elke groot droom en kleurvolle toekoms word ingekleur deur ล„ juffrou se hart wat leiding gee โœ๏ธ๐ŸŽจโ™ฅ๏ธ

Agter elke klein liggie wat helder skyn, is daar 'n span wat dit met liefde voed. ๐Ÿ’›โœจDie HART van Wees Lig Kleuter Kampus...
08/09/2026

Agter elke klein liggie wat helder skyn, is daar 'n span wat dit met liefde voed. ๐Ÿ’›โœจ

Die HART van Wees Lig Kleuter Kampus
Wees Lig Span

Veiligheid eerste by Wees Lig Kleuter Kampus! ๐Ÿฉน๐Ÿ’ชโ€‹Vandag het ons hele personeelspan hard agter die skerms gewerk en hul h...
19/06/2026

Veiligheid eerste by Wees Lig Kleuter Kampus! ๐Ÿฉน๐Ÿ’ช

โ€‹Vandag het ons hele personeelspan hard agter die skerms gewerk en hul hernuwing -noodhulpkursus suksesvol voltooi! ๐ŸŽ“

Vandag het ons span weereens gewys dat julle kleuters in die beste hande is.
โ€‹Baie geluk aan ons Wees Lig Kleuter Kampus span! ๐Ÿฅณ
โ€‹

Onder Pappa se vlerke is die beste plek om te wees! ๐Ÿฆ…๐Ÿฆšโ€‹Ons het vandag Vadersdag op โ€™n baie spesiale manier by Wees Lig K...
18/06/2026

Onder Pappa se vlerke is die beste plek om te wees! ๐Ÿฆ…๐Ÿฆš

โ€‹Ons het vandag Vadersdag op โ€™n baie spesiale manier by Wees Lig Kleuter Kampus gevier met ons unieke "Voรซltjie-tema". Dit was โ€™n oggend vol groot glimlagte en baie liefde.

Pappas en Oupas, dankie dat julle ons maatjies leer om hoog te mik en dat julle altyd โ€™n veilige hawe (en nes!) vir hulle skep. ๐Ÿชบโค๏ธ

โ€‹

๐Ÿ‘ฎโ€โ™€๏ธ๐Ÿš”๐Ÿ‘ฎโ€โ™‚๏ธ๐Ÿš“๐Ÿšจ
03/06/2026

๐Ÿ‘ฎโ€โ™€๏ธ๐Ÿš”๐Ÿ‘ฎโ€โ™‚๏ธ๐Ÿš“๐Ÿšจ

Wat 'n voorreg om Hemelvaart as Wees Lig Kleuter Kampus te kan vier.๐Ÿ’™๐Ÿค๐ŸชถMet Hemelvaart d**k ons aan Jesus Christus se opv...
14/05/2026

Wat 'n voorreg om Hemelvaart as Wees Lig Kleuter Kampus te kan vier.๐Ÿ’™๐Ÿค๐Ÿชถ
Met Hemelvaart d**k ons aan Jesus Christus se opvaarding na die hemel โ€” maar ook aan die vrede, hoop en belofte wat Hy agterlaat.

"CAKE, WINGS & EMPOWERING THINGS " ๐Ÿฆ‹๐Ÿค๐Ÿ™๐ŸŒŸ Mamma & Ouma dag 2026 Wees Lig Kleuter Kampus
06/05/2026

"CAKE, WINGS & EMPOWERING THINGS " ๐Ÿฆ‹๐Ÿค๐Ÿ™๐ŸŒŸ
Mamma & Ouma dag 2026

Wees Lig Kleuter Kampus

Geseรซnde Paasfees ๐Ÿ™๐ŸŒฑ๐ŸคOns hoop hierdie Paastyd was vir julle gevul  met hoop, liefde en vrede. Ons hoop julle het die tyd...
06/04/2026

Geseรซnde Paasfees ๐Ÿ™๐ŸŒฑ๐Ÿค

Ons hoop hierdie Paastyd was vir julle gevul met hoop, liefde en vrede. Ons hoop julle het die tyd saam met familie en vriende geniet en die ware betekenis van Paasfees onthou โ€“ nuwe begin, genade en vreugde.

๐Ÿค๐Ÿค๐Ÿค

28/01/2026
2โ€ข0โ€ข2โ€ข6 ๐Ÿ’›๐Ÿ’›๐Ÿ’›๐Ÿ’›
14/01/2026

2โ€ข0โ€ข2โ€ข6
๐Ÿ’›๐Ÿ’›๐Ÿ’›๐Ÿ’›

Address

626 Verster Street
Elardus Park
0181

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wees Lig Kleuter Kampus Elarduspark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wees Lig Kleuter Kampus Elarduspark:

Shortcuts

Share

Category