Louwte Naskool

Louwte Naskool Louwte Naskool is in Elarduspark geleë, reg oorkant Laerskool Elarduspark.

Hier ontvang u kind die liefde, omgee en geborgenheid na skool wat hy/sy in sy/haar eie ouerhuis sou kry! 'n Veilige hawe waar jou kind leer, speel en swem ná skool.

Die groentetuin gaan goed aan!! Sien die bordjie voor die manne!! 🙆🏻‍♀️😂
28/08/2026

Die groentetuin gaan goed aan!!
Sien die bordjie voor die manne!! 🙆🏻‍♀️😂

28/08/2026
🌷Vrydag, 28 Augustus 2027🌷Premature Lentedag-Feesvierings!!Worsbroodjies- en marshmallow-braai en Chill-dag! 💃🏻(natuurli...
28/08/2026

🌷Vrydag, 28 Augustus 2027🌷

Premature Lentedag-Feesvierings!!

Worsbroodjies- en marshmallow-braai en Chill-dag! 💃🏻(natuurlik NADAT die gr 4-7’s vir Maandag se toetse geleer het)😵‍💫😇🤣❤️

Ek MOET hierdie opsit!😊😊❤️Om so ‘n briefie op jou tafel te kry, maar alles die moeite werd!❤️
11/08/2026

Ek MOET hierdie opsit!😊😊

❤️Om so ‘n briefie op jou tafel te kry, maar alles die moeite werd!❤️

Address

579 Aberdeen Street
Elardus Park
0181

Opening Hours

Monday 12:30 - 17:30
Tuesday 12:30 - 17:30
Wednesday 12:30 - 17:30
Thursday 12:30 - 17:30
Friday 12:30 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Louwte Naskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Louwte Naskool:

Shortcuts

Share

Category