06/12/2025
# JAARAFSLUITING 2025
Ja Ek het lanklaas iets gepost Want ons was so besig met oefen Vir kleuters Se jaarafsluiting ๐ฎโ๐จ๐ฅ๐๐บ Gisteraand was hul groot aand ๐๐โฅ๏ธ๐๐ฅ๐ฅ๐ฅen was hul Nie oulik ๐๐.
Let wel hoof Gaan nou รฑ WIELIE WALIE BEWAARSKOOL FB blad open en daarop sal Al die fotos en videos gedeel word .