Edenhoogte Primêre Skool

Edenhoogte Primêre Skool Afrikaans medium skool in Edenburg, Vrystaat. Ons Mik Hoog!

Ouers, neem kennis van die rooster !
02/09/2026

Ouers, neem kennis van die rooster !

02/09/2026
Gelukkige Lentedag 💚💛
01/09/2026

Gelukkige Lentedag 💚💛

Vrouedag vieringe 2026 Dankie aan al die Edenhoogte personeel vir julle harde werk 💛💚
28/08/2026

Vrouedag vieringe 2026
Dankie aan al die Edenhoogte personeel vir julle harde werk 💛💚

Vandag het Khanya deelgeneem aan die Sanlam WOW provinsiale rondte. Ongelukkig het hy uitgeval in die 9de rondte. Dankie...
26/08/2026

Vandag het Khanya deelgeneem aan die Sanlam WOW provinsiale rondte. Ongelukkig het hy uitgeval in die 9de rondte. Dankie dat jy Edenhoogte se naam hoog hou! Ons is trots op jou 💚💛

Trompies Kunswedstryd 2026! Baie geluk aan al die leerders en dankie vir julle harde werkDankie ook aan Juf. Karin vir j...
25/08/2026

Trompies Kunswedstryd 2026! Baie geluk aan al die leerders en dankie vir julle harde werk
Dankie ook aan Juf. Karin vir jou harde werk met hulle! 💚💛

Address

Edenhoogte
Edenburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Edenhoogte Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Edenhoogte Primêre Skool:

Shortcuts

Share

Category