Sirkuspret by KleuterKraal! πͺβ€οΈ
Ons KleuterKraal-kralies het hulle gate uit geniet met ons Sirkus-tema! ππ€ΉπΌββοΈ Vol lag, speel, leer en hope pret! π₯°πͺ
Wat βn fantastiese week vol kleur en verbeelding! β€οΈβ¨
KleuterKraal Pre-school /Kleuterskool
National ECD ID Number E61002025
At our school, children grow not only smart minds but beautiful hearts filled with love, faith, and joy. π
We teach in both Afrikaans and English in a nurturing, safe, and DH-compliant environment.
π What a colourful week π ππβ€οΈπ
01/08/2026
π Klara Kleur het Vrydag al die pad van die ander kant van die reΓ«nboog af gekom om saam met ons al die kleure te proe waaroor ons geleer het! ππ₯ππ Ja... selfs ietsie soets! πͺπ
THEME: π Blueπ
01/08/2026
Blou, blou... lief vir jou! π
Van die helder blou lug en water tot prettige aktiwiteite, stories en speletjies ons klein ontdekkers het elke oomblik geniet.
π Yellow π
01/08/2026
π Geelπ
Die week was gevul met sonskyn, glimlagte en baie pret terwyl ons die kleur geel ontdek het! π»βοΈ
Ons klein maats het geleer, gespeel, geskep en saam gelag. Elke dag was 'n geleentheid om God se lig en vreugde in ons harte te ervaar. πβ¨
01/08/2026
π Groen π
Verlede week het ons die kleur **groen** ontdek en geleer dat Jesus die **Ware Wingerdstok** is. Net soos druiwe aan die wingerd groei, groei ons ook wanneer ons naby aan Jesus bly. πΏ
Ons het gesing, gespeel, geleer en baie pret saam gehad! π
01/08/2026
β€οΈ Rooi, rooi, rooi! β€οΈ
Verlede week het ons die kleur ROOI op die lekkerste manier ontdek! β€οΈππ Deur stories, liedjies, speletjies en prettige aktiwiteite het ons klein maats geleer dat leer die lekkerste is wanneer ons speel.
Dankie aan al ons ouers vir julle ondersteuning en die pragtige rooi uitrustings. Julle het ons Rooi Dag ekstra spesiaal gemaak! β€οΈ
THEME:π Green/Groenπ
Terwyl ons van die kleur groen geleer het, het ons ook geleer dat groen ons aan groei herinner. Nie net groei ons elke dag nie, maar ons groei ook in Jesus. π
Jesus is ons Wingerdstok en ons is Sy klein takkies. As ons naby Hom bly, help Hy ons om groot en sterk in Hom te groei β vol liefde, vriendelikheid en vreugde. π±
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Gees En Lewe Gemeente
East London
5257
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 17:30 |
| Tuesday | 07:30 - 17:30 |
| Wednesday | 07:30 - 17:30 |
| Thursday | 07:30 - 17:30 |
| Friday | 07:30 - 17:30 |