Huppelkind Kleuterskool

Huppelkind Kleuterskool Huppelkind Kleuterskool is 'n Afrikaanse kleuterskool in Oos-London vir klein lyfies van 2-4 jaar oud

02/12/2021
02/11/2021

Inskrywings nou oop vir 2022!

Opgewonde en reg om al die maats te verwelkom by ons 2022 opedag!
01/11/2021

Opgewonde en reg om al die maats te verwelkom by ons 2022 opedag!

29/10/2021

Amper daar!!

Kom geniet ons 2022 Opedag op Maandag 1 November 10:00-12:00 @ 2 Linaria Drive Vincent Heights.

Die hele gesin is welkom!

Opwindende skattejag en pretpakkies vir die eerste 10 kleuters!

Address

2 Linaria Drive
East London
5247

Opening Hours

Monday 07:30 - 12:00
Tuesday 07:30 - 12:00
Wednesday 07:30 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huppelkind Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Featured

Share

Category