Dysselsdorp Primêr

Dysselsdorp Primêr Dysselsdorp Primer is 'n Laerskool wat die gemeenskap van Dysselsdorp dien.

01/09/2026
Maandag voelgoed storie 🌼 🌸 🌻 🌹   # Someday things will work out for my good". Wannneer 'n oudleerder terugploeg en 'n l...
31/08/2026

Maandag voelgoed storie 🌼 🌸 🌻 🌹

# Someday things will work out for my good". Wannneer 'n oudleerder terugploeg en 'n leerder se ❤️ bly maak.

Ons het meer omgee mense soos diè nodig 💚💛

so vang ons gees......mag die beste span wen 🏆 NZL vs SA
21/08/2026

so vang ons gees......mag die beste span wen 🏆

NZL vs SA

Gister was dit 'n spesiale dag vanaf ons Distriks Direkteur ,Mnr Jewel Jonkers ,om dankie te sê aan alle Opvoeders ,vir ...
19/08/2026

Gister was dit 'n spesiale dag vanaf ons Distriks Direkteur ,Mnr Jewel Jonkers ,om dankie te sê aan alle Opvoeders ,vir hul harde werk en toewyding om die beste uit elke kind te kry.Visie 100.....ons help elke kind in elke skool in elke provinsie in die land om 'n verskil in hul eie lewens asook die van hul families te maak.

Oms skool was goed verteenwoordig deur 'n paar Opvoeders en ons Prinsipaal.

Baie dankie aan die breë personeel en elkeen by die skool wie help.om 'n verskil in elke kind se lewe te maak.

DPS Liefde ❤️
Arbeid bring Sukses 🌼

Dit is waarvoor ons leef en ons streef daarna om soveel kinders moontlik te ondersteun tot die beste van ons vermoë.Name...
15/08/2026

Dit is waarvoor ons leef en ons streef daarna om soveel kinders moontlik te ondersteun tot die beste van ons vermoë.

Namens die Prinsipaal en die Bestuurspan wil ons ons kollegas hartlik bedank vir die tyd wat hulle op hierdie Saterdag uitgekoop het om intervensieklasse aan te bied.

Dankie Ouers ons as Skool waardeer julle opofferinge❤️en toewyding aan u kind

Kom om te leer om later te dien.

ARBEID BRING SUKSES 💛 💚

Ons wens Maaihir Goliath alle sterkte toe wat môre vertrek na Ceres om aan die King and Queens Ontwikkelingstoernooi dee...
13/08/2026

Ons wens Maaihir Goliath alle sterkte toe wat môre vertrek na Ceres om aan die King and Queens Ontwikkelingstoernooi deel te neem.

Baie dankie Mnr Arries vir u rol in afrigting en dat u seker maak u gee die beste vir ons spelers.

Arbeid Bring Sukses! 💚💛

Address

Dysselsdorp
6625

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27442516320

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dysselsdorp Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Dysselsdorp Primêr:

Shortcuts

Share

Category