St. Konrad RK Primary School

St. Konrad RK Primary School Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from St. Konrad RK Primary School, School, Dysselsdorp.

03/09/2026
Gelukkig Sekretaresse Dag aan Juffrou Le Roux. Duisend baie dankie vir alles wat juffrou beteken en doen vir ons skool. ...
02/09/2026

Gelukkig Sekretaresse Dag aan Juffrou Le Roux. Duisend baie dankie vir alles wat juffrou beteken en doen vir ons skool. Geniet die dag πŸ’

Funky Hair Day πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ€πŸ‘©πŸ½β€πŸŽ€
02/09/2026

Funky Hair Day πŸ§‘πŸΌβ€πŸŽ€πŸ‘©πŸ½β€πŸŽ€

Geagte ouers. Ons herinner julle net van ons aktiwiteite van die week. Ons sien uit na die vet pret wat ons saam gaan hΓͺ...
31/08/2026

Geagte ouers. Ons herinner julle net van ons aktiwiteite van die week. Ons sien uit na die vet pret wat ons saam gaan hΓͺ.

Geagte Ouers Neem asb kennis van die datum van ons Sportsdag. Die sportsdag sal die 5de September by die skool plaasvind...
21/08/2026

Geagte Ouers Neem asb kennis van die datum van ons Sportsdag. Die sportsdag sal die 5de September by die skool plaasvind. Ons maak staat op U ondersteuning.


Geagte Ouers/voogde neem asb kennis van die onderstaande inligting.
17/08/2026

Geagte Ouers/voogde neem asb kennis van die onderstaande inligting.

Geagte ouers! Ons herinner u net van die potjieskosverkope wat more by die skool sal wees. Ons maak staat op U ondersteu...
13/08/2026

Geagte ouers! Ons herinner u net van die potjieskosverkope wat more by die skool sal wees. Ons maak staat op U ondersteuning.

Kom geniet saam met ons lekker sport en gees. Sinties mik hoog.
12/08/2026

Kom geniet saam met ons lekker sport en gees. Sinties mik hoog.

Geagte Ouers neem asb Kennis van die volgende belangrikke inligting.Groete.
07/08/2026

Geagte Ouers neem asb Kennis van die volgende belangrikke inligting.

Groete.

Address

Dysselsdorp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when St. Konrad RK Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category