PJ Badenhorst Primêr Dysselsdorp

PJ Badenhorst Primêr Dysselsdorp PJ Badenhorst Primêr is n waarde gedrewe skool.

D A G 4 W E E K  V A N  A K T I W I T E I T
10/09/2026

D A G 4

W E E K V A N A K T I W I T E I T

Baie sterkte aan al ons leerders wat vandag, 10 September, aan die Brain Quiz by die Dysselsdorp Gemeenskapsaal om 15:00...
10/09/2026

Baie sterkte aan al ons leerders wat vandag, 10 September, aan die Brain Quiz by die Dysselsdorp Gemeenskapsaal om 15:00 (3uur ) gaan deelneem. Ons glo in julle , doen julle beste, glo in julleself en geniet die uitdaging! 🧠📚🏆
# PJBTrots .

💛💙🥳
10/09/2026

💛💙🥳

D A G 3 W E E K   V A N  A K T I W I T E I T E 👵🏻 en 👴🏻 dag
09/09/2026

D A G 3

W E E K V A N A K T I W I T E I T E

👵🏻 en 👴🏻 dag

09/09/2026

D A G 2

W E E K V A N A K T I W I T E I T E

💙💛🥳
08/09/2026

💙💛🥳

D A G  1 W E E K  V A N  A K T I W I T E I T E   👩🏼‍🏫👨‍🏫
07/09/2026

D A G 1
W E E K V A N A K T I W I T E I T E 👩🏼‍🏫👨‍🏫

🍀Motivering🍀Gesëende week aan almal van ons🙌
07/09/2026

🍀Motivering🍀

Gesëende week aan almal van ons🙌

🌸🌿 Lente het haar intrek geneem! 🌿🌸Met die eerste tekens van lente kom daar nuwe kleur, nuwe hoop en ’n vars gevoel van ...
01/09/2026

🌸🌿 Lente het haar intrek geneem! 🌿🌸

Met die eerste tekens van lente kom daar nuwe kleur, nuwe hoop en ’n vars gevoel van begin. Ons skool se voorportaal is pragtig versier om hierdie besonderse seisoen te verwelkom – ’n vrolike ruimte wat sommer dadelik ’n mens se hart laat glimlag! 💐🌼

Welkom, lente! Mag hierdie nuwe seisoen gevul wees met groei, vreugde en mooi oomblikke. 💛💙

🌱’n Vrugtevolle PLG-sessie! 🌱Onlangs het die Grondslagfase-opvoeders van ons skool tesame met die opvoeders van ons buur...
01/09/2026

🌱’n Vrugtevolle PLG-sessie! 🌱

Onlangs het die Grondslagfase-opvoeders van ons skool tesame met die opvoeders van ons buurskole saamgekom vir ’n waardevolle sessie vol kennisdeling, samewerking en nuwe idees. 🤝📚

Saam leer ons, saam groei ons, saam maak ons ’n verskil! 💙💛

Address

Dysselsweg
Dysselsdorp
6628

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PJ Badenhorst Primêr Dysselsdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to PJ Badenhorst Primêr Dysselsdorp:

Shortcuts

Share

Category