01/09/2026
LENTEDAG 2026
Ons het die lente met baie kleur, kreatiwiteit en pret gevier!
Met ons โBugs & Blossomsโ-tema het die leerders hul eie pragtige, kreatiewe lentehoede gemaak en met trots gedra.
Baie geluk aan ons hoedkompetisie-wenners:
๐ Dianรฉ Smit
๐ Alexander Brรถnner
๐ Katya van Deventer
Geniet julle PNA Velddrif-geskenkbewyse!
Baie dankie aan al ons leerders vir hul ongelooflike kreatiwiteit en entoesiasme. Julle het Lentedag sommer ekstra spesiaal gemaak!
๐