17/08/2026
EverVille Development Centre
EverVille Development Centre is 'n splinternuwe ontwikkelingssentrum in Eversdal, Durbanville.
Ons passie, liefde en ondervinding lรช in die ontwikkeling, ondersteuning en groei van ons gemeenskap en Sy kinders.
17/08/2026
15/08/2026
๐๐๐ฒ๐ฟ๐ฉ๐ถ๐น๐น๐ฒ ๐ก๐ฎ๐๐ผ๐ฟ๐ด ๐๐ฒ ๐ช๐ฒ๐ฒ๐ธ๐๐ฝ๐๐๐ธ๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐ ๐ฝ๏ธ๐
โn Gelukkige magie sorg vir gelukkige kinders! ๐ Hier is wat hierdie week op die spyskaart is vir ons EverVille Nasorg-leerders:
๐ Maandag: Blatjanghoender met versteekte groente op rys
๐ญ Dinsdag: Wors- en boontjiekoekies
๐ฅ Woensdag: Tuna-en-wortelrolletjies
๐ฅง Donderdag: Butternut-hoenderquiche
๐ Vrydag: Bak-en-brou-wors en skyfies
๐๐ ๐๐๐ฒ๐ฟ๐ฉ๐ถ๐น๐น๐ฒ ๐ก๐ฎ๐๐ผ๐ฟ๐ด ๐๐ผ๐ฟ๐ด ๐ผ๐ป๐ ๐ป๐ถ๐ฒ ๐ป๐ฒ๐ ๐๐ถ๐ฟ ๐ต๐๐ถ๐๐๐ฒ๐ฟ๐ธ ๐ฒ๐ป ๐๐ฝ๐ฒ๐ฒ๐น๐๐๐ฑ ๐ป๐ถ๐ฒ โ ๐ผ๐ป๐ ๐๐ผ๐ฟ๐ด ๐ผ๐ผ๐ธ ๐ฑ๐ฎ๐ ๐ผ๐ป๐ ๐ธ๐ถ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐ ๐ฒ๐น๐ธ๐ฒ ๐ฑ๐ฎ๐ด โ๐ป ๐๐บ๐ฎ๐ฎ๐ธ๐น๐ถ๐ธ๐ฒ, ๐๐ผ๐ฒ๐ฑ๐๐ฎ๐บ๐ฒ ๐ฒ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ป๐ถ๐ฒ๐ om hul energie te gee vir leer, speel en groei. ๐ฑโจ
Gelukkige kinders begin by goeie sorg! ๐
14/08/2026
Vandag het ons juffrouens โn Brandveiligheidskursus voltooi en waardevolle kennis opgedoen om ons maatjies nรณg veiliger te hou. ๐๐ฅ
Ons glo dat goeie voorbereiding die sleutel is wanneer dit by veiligheid kom! ๐ช๐ผโจ
Veiligheid vandag, gemoedsrus mรดre. โค๏ธ
Dis VRYDAG !!! Kom ons DANS ๐คฉ๐๐ผ
14/08/2026
๐ฟ๐ฅฐ Klein oomblikke, groot glimlagte!
โn Lekker bakkie popcorn en goeie geselskap is al wat nodig is vir โn perfekte Vrydag by Everville Nasorg. โค๏ธ
14/08/2026
๐๐๐ง๐ง๐๐ ๐๐๐๐จ๐ฅ๐๐ฆ ๐ข๐ ๐ฆ๐ฃ๐๐๐๐
๐ 17 Sondalweg, Eversdal
๐๐ ๐๐ถ๐๐๐น๐ฒ ๐๐ถ๐ด๐๐ฟ๐ฒ๐ ๐ผ๐ณ ๐ฆ๐ฝ๐ฒ๐ฒ๐ฐ๐ต ๐ฏ๐ถ๐ฒ๐ฑ ๐ผ๐ป๐ ๐ด๐ฒ๐๐ฝ๐ฒ๐๐ถ๐ฎ๐น๐ถ๐๐ฒ๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐ฎ๐ฝ๐ฒ๐๐๐ถ๐ฒ๐๐ฒ ๐ผ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐๐๐ฒ๐๐ป๐ถ๐ป๐ด ๐๐ฎ๐ ๐ฎ๐ฎ๐ป๐ด๐ฒ๐ฝ๐ฎ๐ ๐ถ๐ ๐ฏ๐ ๐ท๐ผ๐ ๐ธ๐ถ๐ป๐ฑ ๐๐ฒ ๐๐ป๐ถ๐ฒ๐ธ๐ฒ ๐ฏ๐ฒ๐ต๐ผ๐ฒ๐ณ๐๐ฒ๐.
๐ฃ๏ธ Spraakterapie
๐ง Hakkelterapie
๐ Taalterapie
๐ Ouditiewe Persepsieterapie
โ๏ธ Lees- en Spelterapie
๐ 021 975 3696
โ๏ธ [email protected]
12/08/2026
๐ฒ๐ By Everville Nasorg geniet ons nie net lekker tuisgekookte huiskos saam nie, maar kry ons ook ons huiswerk mooi gedoen! ๐ฅฐโ๏ธ
โn Warm bord kos, โn rustige omgewing en โn bietjie hulp met huiswerk โ net soos โn tweede huis! ๐๐ก
12/08/2026
By Everville Nasorg geniet ons die mooi dae ten volle โ lekker buite speel, hardloop, beweeg en natuurlik sommer net kind wees! ๐ฟ๐ฅฐ
Want gelukkige kinders is kinders wat kan speel, ontdek en beweeg! ๐โฝ๏ธ
12/08/2026
Met al die lekker bord en tafelspeletjies, is daar nie een oomblik wat nie geniet word nie . Hier by Everville Nasorg speel ons altyd lekker om af te skakel na โn besige skooldag ๐ฅฐ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
17 Sondalweg, Eversdal
Durbanville
7550