Angels Daycare

Angels Daycare Angels Daycare is 'n familie besigheid vir families. Gebore uit liefde vir kinders en die engeltjies wat daagliks ons lewens vul. Welkom by ons huis!

Angels Daycare gee om!Help ons ASB om gesinne te help in nood die winter.Kos,winters klere,komberse.Kom ons maak n versk...
30/04/2023

Angels Daycare gee om!
Help ons ASB om gesinne te help in nood die winter.
Kos,winters klere,komberse.
Kom ons maak n verskil!!!

Blessings boks
23/04/2023

Blessings boks

Angels Daycare gee om!
Help ons ASB om gesinne te help in nood die winter.
Kos,winters klere,komberse.
Kom ons maak n verskil!!!

Books are the best friends you can never lose. Have more and more of best friends with your love for reading
21/04/2023

Books are the best friends you can never lose. Have more and more of best friends with your love for reading

Angels Daycare Durbanville... Waar ons speel~speel leer, slim word en Pappa Jesus aan stuur is van ons skip! Ons veilige...
10/04/2023

Angels Daycare Durbanville... Waar ons speel~speel leer, slim word en Pappa Jesus aan stuur is van ons skip! Ons veilige plekkie waar mamma en pappa weet na ons omgesien word met liefde, geduld en passie! Angels, waar Jesus ons bewaar in die holte van Sy Hand, want ons weet Hy is ons veilige hawe! Angels Daycare

07/04/2023

Wie kort paaseiers as jy roomys kan eet.  on the way
06/04/2023

Wie kort paaseiers as jy roomys kan eet.
on the way

⚽🏏
29/03/2023

⚽🏏

Angels Daycare Durbanville... Waar ons speel~speel leer, slim word en Pappa Jesus aan stuur is van ons skip! Ons veilige...
23/03/2023

Angels Daycare Durbanville... Waar ons speel~speel leer, slim word en Pappa Jesus aan stuur is van ons skip! Ons veilige plekkie waar mamma en pappa weet na ons omgesien word met liefde, geduld en passie! Angels, waar Jesus ons bewaar in die holte van Sy Hand, want ons weet Hy is ons veilige hawe! Angels Daycare

21/03/2023

16/03/2023

Address

Closed Permanently
Durbanville
7550

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Angels Daycare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category