Speel-Speel Slim

Speel-Speel Slim Speel-Speel Slim is 'n tweetalige Kleuterskool wat Halfdag en Voldag opsies bied vir kinders vanaf 3 maande oud tot-en-met 5 jaar oud.

Ons bied speelgebaseerde onderrig gewortel in Christelike waardes om elke kind na hulle volle potensiaal te lei. Voldag ure is vanaf 06h00 tot 18h00
Halfdag ure is vanaf 06h00 tot 12h00

Speel-Speel Slim Kleuterskool bestaan al sedert 2014 en ons is geleë by die Doxa Deo Kerk in Langeberg Ridge. Ons sorg vir kinders vanaf 3 maande tot-en-met 5 jaar. Ons het uitstekende moderne fasiliteite, liefdevolle gekwalifiseerde personeel en 'n lekker groot speel area. Kontak ons gerus om 'n afspraak te maak vir 'n besigtiging vandag nog!

Die Apies is met die maan gepla...op al die regte maniere natuurlik! 🌛😉🐵
06/10/2026

Die Apies is met die maan gepla...op al die regte maniere natuurlik! 🌛😉🐵



Die Beertjies loer vir ons deur hul vorm van die week! 👀🔻🔺😋🐻
06/10/2026

Die Beertjies loer vir ons deur hul vorm van die week! 👀🔻🔺

😋🐻


⭐V E E L S  G E L U K  L E I L A⭐Veels geluk met jou verjaarsdag Prinses ! Mag jou dag gevul wees met glimlaggies, koek,...
06/10/2026

⭐V E E L S G E L U K L E I L A⭐

Veels geluk met jou verjaarsdag Prinses !

Mag jou dag gevul wees met glimlaggies, koek, spring, hardloop, sing, pret en baie bederf. Jou sterretjie skyn helder prinses! ⭐⭐

Ons hoop jy het die beste dag en jaar!

Ons is baie lief vir jou en baie trots op jou!

Dankie vir die baie spesiale partytjie, die Apies het 'n fees gehad!

Mag die Here jou seën, vandag en altyd! ❤️

Baie liefde,

Die Speel-Speel Slim span en al jou maats!
🤗❤️🤗

Vakansie Program Dag 5! Kampstoel ✔️Tent ✔️Kombersies✔️Peuselhappie✔️Tiertjies? Check ✅ 🏕️🐯
03/10/2026

Vakansie Program Dag 5!

Kampstoel ✔️
Tent ✔️
Kombersies✔️
Peuselhappie✔️

Tiertjies? Check ✅ 🏕️🐯



Vakansie Program Dag 5! .Borrels in 'n tent! ⛺🫧Die Uiltjies het dit geniet! 🦉♥️
03/10/2026

Vakansie Program Dag 5! .

Borrels in 'n tent! ⛺🫧

Die Uiltjies het dit geniet! 🦉♥️



02/10/2026

Vakansie Program Dag 5!

Sterrekyk en "smores"...dié Apies het 'n wenresep! 🏕️🐒🔥



02/10/2026

Vakansie Program Dag 5!

Die Hedgehogs het gaan kamp! 🏕️🦔😀



02/10/2026

Vakansie Program Dag 5!

Waar daar 'n vuurtjie 🔥 is, is daar 'n kamp...en 'n paar vriendelike Leeus 😉😎🦁



Vakansie Program Dag 4! Uiltjies in 'n boks 📦🦉 Lekker 'box-play' in die Uiltjie klas!
02/10/2026

Vakansie Program Dag 4!

Uiltjies in 'n boks 📦🦉

Lekker 'box-play' in die Uiltjie klas!



Address

@ Doxa Deo Langeberg Church, Steenbok Street
Durbanville
7550

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00

Telephone

+27846024244

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Speel-Speel Slim posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Speel-Speel Slim:

Shortcuts

Share

Category