Aandklas

Aandklas Ekstra Wiskunde / Skeinat klasse (maks 6 leerders)

05/03/2023
Aandag Gr10 Durbies...ek bied twee 'ekstra' ekstra klasse aan om jul te help met die Skeinat toets op pad! Net paar plek...
21/06/2021

Aandag Gr10 Durbies...ek bied twee 'ekstra' ekstra klasse aan om jul te help met die Skeinat toets op pad! Net paar plekkies so laat weet gou! Xx 👩🏼‍🔬

Loadshedding gee nuwe dimensie aan die term "aandklas" 🤩Lets do Math in the Dark🤓     julle is cute!! 📐
02/06/2021

Loadshedding gee nuwe dimensie aan die term "aandklas" 🤩Lets do Math in the Dark🤓 julle is cute!! 📐

Mag die vreugdes van die week diffundeer deur jou siel en al die negatief gelaaide partikels oorwin! Geniet jul week!   ...
15/03/2021

Mag die vreugdes van die week diffundeer deur jou siel en al die negatief gelaaide partikels oorwin! Geniet jul week!

"Where friends meet over a Periodic Table!"🤣Kom leer saam,  ons vat die die gevreesde vakke (wisk en skeinat) vas en maa...
16/02/2021

"Where friends meet over a Periodic Table!"🤣

Kom leer saam, ons vat die die gevreesde vakke (wisk en skeinat) vas en maak dit so lekker en kleurvol moontlik!

Gr 9 NW op Maandae 17h - net 2 plekkies oop
Gr9 Wisk op Woensdae 17h - net 2 plekkies oop

Ons eerste Gr8 groepie vir Wisk skop môre af - skole is uiteindelik oop! 🙌🏼
En Gr10 Skeinat skop vlg week af 🧪👩🏼‍🔬

Sien uit na 'n goeie 2021 xx

Opgewonde! 3jaar na die idee van "sommekoffie" skop "aandklas" uiteindelik af... ons begin Maandag! Wiskunde en NW (Skei...
29/01/2021

Opgewonde! 3jaar na die idee van "sommekoffie" skop "aandklas" uiteindelik af... ons begin Maandag! Wiskunde en NW (Skeinat) Ekstra klasse >> Hoërskool

Address

26 Van Der Westhuizen
Durbanville
7550

Opening Hours

Monday 15:00 - 20:00
Tuesday 15:00 - 20:00
Wednesday 15:00 - 20:00
Thursday 15:00 - 20:00

Telephone

+27832646665

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aandklas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Aandklas:

Shortcuts

Share

Category